SMS'e vir 23 Maart 2020
". . . ses weke nodig . . ."
Net ’n vraag? Voorsorg is net so belangrik as nasorg, daarmee stem ek saam. Maar nou my vraag. Wat van die hordes mense by die plattelandse poskantore waar honderde mense saamtrek en tot 25 persone in ’n klein geslote vertrek, sonder enige ventilasie, moet wag om hulle pensioengeld, kindergeld, spaarrekeninge, polisse ens. ens. te ontvang of te reël behalwe die werklike Nampost-dienste? Wie dink aan die personeel en aan die kliënte? Dit is mos onverstaanbaar en ook onaanvaarbaar.
Die skole, kerke, begrafnisdienste, swembaddens, cinemas en groot byeenkomste is toegemaak. Nou wat was dan aan die gang by die parlement? Daar was dan ‘n magdom van mense.
Geagte Dr. Geingob, hiermee graag 'n vraag oor maatreëls om die verspreiding van die coronavirus te keer. Hoekom is vlugte tussen SA en Namibië nog oop en wanneer word openbare vervoerstelsels blokkeer? Dankie.
Op Stampriet word water 3uur toegemaak tot 9uur die oggend. Hoe was jy jou hande vir conora?
Regarding the stringent measures by African countries to prevent the spreading of Covid 19 before winter sets in. I think it’s a wise move since the virus thrives in cold weather and Africa does not have enough medical resources, personnel and expertise to handle a full-scale epidemic, especially since large sections of the population are vulnerable due to poverty and poor socio-economic conditions. Early prevention is the best way to ward off disaster.
Nou is local mense goed vir vakansies, vandat toeriste nie meer kom nie. As oorsese besoekers weer kom, dan is ons pryse weer hoog.
My liewe mensies. Moenie jou kop breek oor wie wat, wanneer doen of nie doen nie. Nog minder oor wat die regering reg of verkeerd doen. Gee net aan die Koning wat die Koning vra. Die Here sal mildelik voorsien en net Hy sal straf en veroordeel. Ons moet net dag en nag op ons knieë bly en Hom vra. - Moekie Dendron
NaTIS, ek verstaan nie mooi nie. Julle het meer as ses weke nodig om ’n bestuurderslisensie te voorsien? ’n Kieserskaart vat maksimum 20 minute?
Daar is so baie beweringe oor ongerymdhede by die Keetmanshoop-munisipaliteit. Waarom kan die dorpsraad nie ’n verklaring uitreik aangaande die beweringe nie en sodoende die lug suiwer.
Delano Müller, jy is een van Namibië se topsportsterre. Jou kameraadskap en menslikheid, die liefde en omgee vir jou medemens maak jou ‘n unieke kampioen. You are our nation’s darling. You are extraordinary and we love you.
Ons gebruik die naweek Walvisbaai-lughawe se parkeerplek. Die beampte gee ons ‘n los papiertjie met die tyd op wat ons binne moet ingee. Daar word met ‘n calculator bereken hoeveel ons moet betaal. Die kontant word sommer daar in die laai gegooi en ons kry weer ‘n los papiertjie wat ons weer vir die beampte buite moet teruggee voor ons kan uitgaan. Kan enigiemand my vertel deur wie en hoe word daai stelsel geoudit?
Ek wens dit wil verpligtend raak dat mense vir gehoortoetse moet gaan ná hulle ‘n hond aangeskaf het. Skaars is die hond op die erf of die eienaars is blykbaar doof.
All I can say to the youth of this country is join them if you can’t beat them. Do what the politicians do whatever it is. Adopt and adapt. They want you to do that but you can do it in such a way that you can change them.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie