SMS'e vir 23 Mei 2019
SMS'e vir 23 Mei 2019

SMS'e vir 23 Mei 2019

". . . land in vlamme . . ."
Mandy Rittmann
Wat ’n klad op City of Windhoek se naam om weer vir Chief Kanime aan te stel na sy skorsing? Van die bedrog- en diefstalondersoeke het dadels van gekom. Lyk vir my of politiek en bedrog hande vat as norm van ons samelewing.

Mnr. Geingob sê die land sal in vlamme opgaan indien gedelf word na die Lubango-gate sage. Bedoel u as ondersoeke sou plaasvind van vergrype tydens exile dae. Wie is diegene wat die land aan die brand sou steek? Die oorlewendes en families van verdwenes soek net closure en nie ’n revolt nie. Is u as staatshoof vasgevang in ’n regering waar u moet dans na ’n sisteem (status quo) net om u tweede termyn te verwesenlik? Behoort die volheid van Swaponisme aan diegene agter die skerms? Is u maar ook net ’n akteur wat act in ’n toneelspel vir die groot verhoog? Waarna “The End” sal verskyn, applous volg, gordyn sak, gelukwensing volg. Thank you for a job well done. En u kyk terug na u pad tot dan, was dit dan betekenisvol? A Swapo elite captured at his own game? Namibia a struggle betrayed. – Namalander

Comrade President, the entire management and the board of the NSFAF must be fired for absolute poor management. It’s absolutely not acceptable for them to inform the hopeful applicants that they can’t be awarded any funding at the end of the 1st semester. What took them this long? The parents and guardians of these children could make other arrangements had the NSFAF informed them earlier in the year. The state of affairs is complete nonsense. Fire them all period!

Gibeon Village Council. Please get real. How the heck on earth do you prioritize a road extension above a necessity such as electricity for the inhabitants. People don’t eat a piece of road, but need the electricity to feed themselves.

Genade! Ons grondpaaie is ’n gemors. Die C26 tot by die afdraai na Nauchas is onrybaar en die pad van Solotaire na Sesriem is die slegste wat ek nog ooit gery het! Arme toeriste. Gee die padskrapery eerder vir die Sjinese, dalk gebeur daar dan iets, want ons mense is onbevoeg.

The drain at the police station on Sam Nujoma east of Hidas has been overflowing with sewerage into Sam Nujoma road and on the sidewalk for several months by now. Is the municipality so incapable of fixing it? The same counts for a drain on top of the Sam Nujoma hill east of Mugabe Ave. Anybody there? - Concerned Citizen

CRAN are the following practices legal? I forgot to recharge a month or 2 and my prepaid number was cut off. I asked them to reactivate, but the approx 200.00 credit I had is gone? How can it be legal to cut off a number when there is credit? I had 10 recharge vouchers which did not work and was told they expired? How can that be legal if there is no expiry date on them? New ones I bought also no expiry date? Surely it must be illegal to keep cut off service already paid for? CRAN please help!

While on a visit to the Veterans Office I could not help to hear deputy minister Hilma Nicanor yelling at a subordinate from within her office, it sounds so unprofessional. I just wonder how office staff cope with such ill behaviour from a senior politician. It is nice to be important, but more important to be nice. It would not cost a cent to be kind. - War Veteran

Ag nee Hentiesbaaiers! Wat het van julle geskiedkundige huisname geword? Vroeër was die huisname dit wat Hentiesbaai uniek gemaak het. Wat ’n jammerlike teleurstelling. - Zol van Huysteen, Midrand

Baie dankie raadslid L. Chris, mnr. Benade van Oanobdam, mnr. Mario, NFF volunteers vir die watertjies wat aangery is. Vergewe die ondankbare siele van Burgershoek, Rehoboth.

Baie dankie aan IOL Windhoek se vriendelike personeel. Jul diens is uitstekend en professioneel.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!