SMS'e vir 23 November 2017
SMS'e vir 23 November 2017

SMS'e vir 23 November 2017

“. . .vir 2 uur en 10 minute. . .”
Mandy Rittmann
Na aanleiding van die foto in die koerant oor ons lughawe: Op Dinsdag die 21ste wag my vriendin vir 2 uur en 10 minute vir haar kinders vanaf Australië om deur "customs" te kom by Walvisbaai-lughawe. Dit is dieselfde tydsduur as die hele vlug vanaf Johannesburg. 'n Baie geïrriteerde immigrasiebeampte het haar die deur gewys tydens navraag en gesê die minister is verantwoordelik vir die nuwe sisteem. Dit blyk niemand se probleem te wees nie, behalwe die passasiers wat hier aandoen.



Namibië is 'n land van barbare! Besoekers word aangeval, beroof en beseer. Sies! Wat 'n skande! Ons land is nou in 'n gemors onder die huidige regime.



Dis 'n fiasko om terug te kom met vlugte wat na 20:00 land op Hosea Kutako. Die immigrasiebeamptes werk teen 'n slakkepas om oortyd tot 23:00 te eis. As dit 21:00 is, verdwyn hulle een vir een en doeanebeamptes hou op met werk al is daar nog passasiers wat hul bagasie moet kry. So, smokkelaars sal daardie vlugte "target" wat na 20:00 kom land om deur te glip by doeane.



NWR is besig met opknappings by die oorde en alles sal reg wees. Ons gaan kamp. Myl 108 het beste bespreking ooit.



Laat weet almal, verkieslik met 'n korreksie, dat Johan se beweringe verkeerd is. NWR is besig om Platinum se gemors reg te maak.



Dis met ongeloof en skok dat die Republikein 'n hoofberig plaas van die kusoorde sonder om die geloofwaardigheid van die beweringe deur Johan vas te stel.



Eto! Waar pas mnr. Kaura nou in? Team Harambee of Team Swapo? Die broer het verdwaal.



The so-called NUNW delegation - from whom did they get the mandate to support Team Swapo? As affiliated members of NUNW we are having the right to be informed about any steps which NUNW Executive is going to take regardless what the Executive want to do. The so-called Executive must bear in mind that they were not elected by the members, although the court ruled in favour of them. This does not mean all the members support the court ruling. We are still in full support of Cde Ismael Kasuto, doesn't matter what the court ruled.



Ek hoop dat al die Zimbabwiërs wat hier in Namibië is, sal teruggaan na Zimbabwe toe dat ons eie mense kan werk kry.



Nog 'n Afrika-diktator, naamlik Robert Mugabe, het gegroet uit politiek. Totsiens Bob. Sterkte Zimbabwe. – Johan



Graag wil ek vra aan die hoof van Namibië se polisie. Republikein van 21 November 2017, hoofopskrif "60 strikke en 51 gemsbokskedels": Dink u nie dit is hoog tyd om iets te doen aan die misdaad in Namibië nie? Die land is besig om agteruit te beweeg. Graag sal ons u kommentaar wil hoor op die misdaadsituasie in Namibië. – Johan



Ek is die Vader dankbaar dat daar nie bloed in Zimbabwe gevloei het nie. Almal het eendragtig saamgestem. Wonder maar net hoekom hulle vir Mugabe so baie jare as president toegelaat het.



Ek glo nie Namibiese inwoners is so skelm soos Namibië se "police force" nie. Dit is wat ek elke dag sê. Hulle het totaal alles oorgeneem, "drugs" smokkel en diere steel. Die gewone smokkelaars kom niks by nie, hulle het alles, maar als oorgevat en nou wat die operasie daar is, as hulle twee pakke vang, dan is een hulle s'n. Dan moet jy hulle straf en nog jou straf en nog geen borg en dan moet dit nog vir jou geprek word: "Pleit skuldig, ons sal kyk na jou." Ou lieg! Dan moet jy sien waar sit hy langs die staatsaanklaer.



Viva Zimbabwe viva! Kan nie wag dat ander Afrika-lande julle voorbeeld volg nie. Die mense het gepraat, dit is tyd dat leiers begin luister.



Ek stem saam! Hou op kinders kry as jy nie geld het nie.



Gochas polisie, dankie vir die werk wat julle doen. Ons is trots. Viva! Jul het van vêr af gekom om te werk. Buig jou boompie.



Braaikuiken is die Afrikaans vir “broiler”. Dit verwys na hoenders wat vir vleis grootgemaak word. Braaihoender is die hoendervleis nadat dit gebraai is.



Tyd dat Robert Mugabe-rylaan se naam verander word!



Deesdae se jong, blanke, Afrikaanse sangers het verstrengel geraak met my “baby daai baby please baby yes baby no baby baby baby!” Wat 'n tragiese toedrag van sake met die tekort aan woordeskat, behalwe baby. - SAP&H

Kommentaar

Republikein 2024-09-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Leganés 0 vs 2 Athletic Club | Real Betis 2 vs 1 Getafe | Mallorca 1 vs 0 Real Sociedad Katima Mulilo: 25° | 39° Rundu: 20° | 39° Eenhana: 17° | 36° Oshakati: 15° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 19° | 34° Otjiwarongo: 13° | 32° Omaruru: 14° | 32° Windhoek: 11° | 28° Gobabis: 9° | 30° Henties Bay: 11° | 18° Wind speed: 22km/h, Wind direction: W, Low tide: 06:23, High tide: 12:53, Low Tide: 19:02, High tide: 01:16 Swakopmund: 12° | 14° Wind speed: 22km/h, Wind direction: NW, Low tide: 06:21, High tide: 12:51, Low Tide: 19:00, High tide: 01:14 Walvis Bay: 11° | 17° Wind speed: 23km/h, Wind direction: N, Low tide: 06:21, High tide: 12:50, Low Tide: 19:00, High tide: 01:13 Rehoboth: 7° | 29° Mariental: 7° | 26° Keetmanshoop: 6° | 24° Aranos: 6° | 27° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 6° | 23° Oranjemund: 15° | 30° Luanda: 22° | 24° Gaborone: 11° | 17° Lubumbashi: 18° | 36° Mbabane: 8° | 9° Maseru: 3° | 13° Antananarivo: 11° | 28° Lilongwe: 21° | 31° Maputo: 14° | 15° Windhoek: 11° | 28° Cape Town: 10° | 21° Durban: 13° | 14° Johannesburg: 7° | 9° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 21° | 34° Harare: 17° | 30° Currency: GBP to NAD 23.24 | EUR to NAD 19.53 | CNY to NAD 2.48 | USD to NAD 17.49 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.2 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.02 | USD to AOA 927.77 | USD to BWP 13.17 | USD to EGP 48.48 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.5 | USD to ZMW 26.27 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1838.95 Up +1.41% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14184.33 Up +0.68% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30937.69 Up +1.96% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9651.25 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 610.51/OZ UP +0.90% | Copper US$ 4.33/lb UP +0.16% | Zinc US$ 2 918.30/T DOWN -0.63% | Brent Crude Oil US$ 74.47/BBP DOWN -0.0056 | Platinum US$ 981.53/OZ DOWN -0.0012 Sport results: LaLiga: Leganés 0 vs 2 Athletic Club | Real Betis 2 vs 1 Getafe | Mallorca 1 vs 0 Real Sociedad Weather: Katima Mulilo: 25° | 39° Rundu: 20° | 39° Eenhana: 17° | 36° Oshakati: 15° | 34° Ruacana: 16° | 35° Tsumeb: 19° | 34° Otjiwarongo: 13° | 32° Omaruru: 14° | 32° Windhoek: 11° | 28° Gobabis: 9° | 30° Henties Bay: 11° | 18° Wind speed: 22km/h, Wind direction: W, Low tide: 06:23, High tide: 12:53, Low Tide: 19:02, High tide: 01:16 Swakopmund: 12° | 14° Wind speed: 22km/h, Wind direction: NW, Low tide: 06:21, High tide: 12:51, Low Tide: 19:00, High tide: 01:14 Walvis Bay: 11° | 17° Wind speed: 23km/h, Wind direction: N, Low tide: 06:21, High tide: 12:50, Low Tide: 19:00, High tide: 01:13 Rehoboth: 7° | 29° Mariental: 7° | 26° Keetmanshoop: 6° | 24° Aranos: 6° | 27° Lüderitz: 14° | 27° Ariamsvlei: 6° | 23° Oranjemund: 15° | 30° Luanda: 22° | 24° Gaborone: 11° | 17° Lubumbashi: 18° | 36° Mbabane: 8° | 9° Maseru: 3° | 13° Antananarivo: 11° | 28° Lilongwe: 21° | 31° Maputo: 14° | 15° Windhoek: 11° | 28° Cape Town: 10° | 21° Durban: 13° | 14° Johannesburg: 7° | 9° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 21° | 34° Harare: 17° | 30° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.24 | EUR to NAD 19.53 | CNY to NAD 2.48 | USD to NAD 17.49 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.28 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.65 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.2 | RUB to NAD 0.19 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 132.02 | USD to AOA 927.77 | USD to BWP 13.17 | USD to EGP 48.48 | USD to KES 128.48 | USD to NGN 1593.37 | USD to ZAR 17.5 | USD to ZMW 26.27 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1838.95 Up +1.41% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14184.33 Up +0.68% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 30937.69 Up +1.96% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9651.25 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 610.51/OZ UP +0.90% | Copper US$ 4.33/lb UP +0.16% | Zinc US$ 2 918.30/T DOWN -0.63% | Brent Crude Oil US$ 74.47/BBP DOWN -0.0056 | Platinum US$ 981.53/OZ DOWN -0.0012