SMS'e vir 23 November 2021
"...patrolleer nie daar..."
Die oop area tot teen die westelike verbypad is ’n probleem. Die polisie patrolleer nie daar nie en wat soek die leeglêers daar?
I was always critical of the Swapo town council in Swakopmund. Nowadays it seems to get worse with the IPC in charge. The recent reports of the Windhoek Municipality dire shambles in the auditing report is also worrying. Get your act together IPC!
Ek wil net vra, wanneer gaan die Namas en die Herero's genocide begin betaal aan die Boesmans.
Wil tog weet, kan die weermag nie ontplooi word vir Kersfees nie? Rooftogte en aanrandings word net meer en meer en rowers kom weg daarmee.
Hier is ’n eksotiese eetplek wat die lekkerste pasteie maak. Hulle meng die soorte vleis 50/50: een haas, een perd. – Louis

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie