SMS'e vir 23 Oktober 2018
". . .stuur 'n span. . ."
Ek wil graag hiermee die minister van grondhervorming vra waarheen hy op pad is met "resettlement" plase. Grond moet aan behoeftige, grondlose Namibiërs gegee word. Ek wil hom uitdaag: stuur 'n span om alle aansoekvorms te gaan uithaal uit "file 13" en te sien hoe groot die behoefte is van Namibiërs. Dit is definitief duidelik dat hy geen idee het van "resettlement" nie. Die president moet iemand daar aanstel wat kyk na die behoefte van Namibiërs en nie buitelanders nie. Namibië, word wakker, julle word oral mislei.
Disgusting, double standards government. The Russian farm deal is one of the lowest of lowest, most skelm backhand deals you've made secretly clinching it days before the land reform conference of which one of the main points was that foreigners be prohibited from buying, owning land? Shame on you. Hope EU, Germany, investors and world take note and stop aid to such untrustworthy government!
Die trein na Lüderitz is iets besonders. Die sand is blou, jare se probleme. In die vyftigerjare het die trein se remme onklaar geraak en hy het spoed opgetel. Hy het op 'n draai in dik sand ontspoor en omgeval. Die drywer, Tom Viljoen, moes die stoker uitgrawe wat toe onder die sand was. Oom Lood
Waarom voel dit dan nou asof Namibië 'n Russiese Gupta het? Wakker word mense! Ons almal weet waarheen die Gupta-pad lei!
The Neckartal Dam which was originally planned a century ago around 1910 by the Germans and which the South African government wanted to build with urgency during the 1980's remains unconvincing for some Namibians. Hardap Dam and Naute Dam contribute immensely to the economy since their inception. These are real national assets that work for the country. My only concern is that irrigation must not be delayed for the Neckartal project. Karas, Hardap, Erongo and Omaheke regions carry the economy of Namibia and needs more infrastructural investment.
Eto! Het die minister van “Land Reform” mnr. Rashid Sardarov "resettle" vir 99 jaar op die 4 plase by Dordabis? Hoe meer dae, hoe meer gemors. - Manie Ross
Oggend- en aandpraatjies van regering soos altyd nie dieselfde nie. Groot stories dat buitelanders nie grond mag koop nie, alle grond moet eers aan regering aangebied word! En opskrif op voorblad Vrydag in Republikein "Venaani: 'Land word aan hoogste bieërs verkoop'". Julle is almal tweegesigte en omkoopbaar. Ons kan nie ons eie regering vertrou nie.
SPYL, I can only support the League's opinion and directly addressing individuals in competencies and actions, rather reactions. Ephraim Nekongo speak. That's the way it is. - Comrade Reggie D
Ag nee wat! Glo my, die Nujoma's se sakke loop oor van geld.
Kiem was maar net Kiem, wat min uit die lewe gevra het. Gert Jacobie, jy het sy lewe mooi opgesom in 'n neutedop. Presies soos hy sy lewe gely het. Rus sag.
Dit is jammer dat die NRU glad nie “high performance” verstaan nie. Gebruik wat werk en ons sal saam goeie resultate behaal. Los die eie ek benadering.
Otjiwarongo-munisipaliteit, hoe kan julle op 'n Vrydag die hoofpad Orwetoveni toe sluit, sonder enige kennisgewing of advertensie met onvoldoende beheer? Dieselfde wette wat vir Windhoek en ander plekke geld, geld vir julle ook.
Ongelukkige inwoner van Groot-Aub oor riool. Wees dankbaar, hier in Oshakati het ons nie water of riool nie. Ons sien 'n polisiekar wanneer hulle zula by die shebeens, maar ons kla nie, ons wag vir die verkiesing. Ons het vrede gemaak met onsself. - Voice of Aub
Tony Rust-renbaan of te wel Spitzkoppestraat op die Suidduin in Hentiesbaai begin raak die tyd van die jaar 'n ongeluk wat indruk om te gebeur. Indien daar nie ten minste vier ("humps") spoedbrekers gebou word nie, gaan lang trane nog gehuil word! - Sias
Hage, jy is nie 'n voorbeeld van besparing wanneer Namibië bankrot is nie. Vir jou is “luxury” meer belangrik.
Namibië se beeld word afgebreek by Hosea Kutako. 'n Doeanebeampte sê dis haar kantoor en ons mag nie daar gesels of lag nie. Ek en besoekers van UK is vermaan om doodstil te wees, voor sy ons sal help. Toe praat sy in haar taal met haar kollegas en hulle lag almal kliphard. Baie swak gedrag!
Nuweland se gras nou baie kort. Bulle eet baie gras van die vloer af. - Louis
Cape Town Fish Market (Windhoek). Baie dankie vir puik diens en puik kos. Rossie, jou diens en persoonlikheid is noemenswaardig. Hou so aan. - Tevrede Windhoekers
Ek sien julle is weer terug in die straat met julle sokker daar in Blok F. Jy moet vir hulle uitdraai as jy daar ry. Net 'n waarskuwing aan die ouers, as ek in enigiets in ry wat my voertuig se bande beskadig, sal julle betaal. Verwyder hulle of groot probleme kom.
MTC, asseblief! Haal julle se 101 SMS'e van my foon af, want dit vreet my hele krediet op. Ek soek nie onnodige SMS'e op my foon nie. Asseblief! Dankie.
Mamma met jou cream Volla, N199 676W, en Nissan N137 189W stop asseblief in 'n parkeerplek terwyl jy wag vir jou "kids". Ons almal is gedruk vir tyd en ons almal is haastig, maar julle belemmer die verkeer.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie