SMS'e vir 24 April 2017
“...die dikbekke...”
Die mense het ons tyd gemors oor die tyd, die blou jare was die tyd reg. Die mense wat hou van slaap is die wat niks sê oor tyd nie. Ek kan nie so lank slaap nie.
Me. Katrina Hanse-Himarwa, wat is jou probleem, jy klim in jou kar en ry huis toe. Ons wat nie kan bekostig om 'n kar te koop nie en met 'n taxi ry, praat van tyd en wanneer ons eendag taxi kry dan is dit nag. Dan is dit onveilig. En skoolkinders wat namiddagklasse het, kom laat terug. Dis baie lekker om net te praat.
Minister van onderwys, is dit weer net Lüderitz-onderwysers wat nie betaal is nie? Maand vir maand selle ou storie. - Anti Moeg
Lag lekker oor dikbekke wat ook opgeknap moet word by Hosea. Ja-nee, dit lyk hul doen jou 'n guns om jou te help, maar vergeet jy maak dat hul 'n salaris kry.
Ek wil tog net aan die agbare mnr. Kosie Pretorius sê, volgens my is sy kaart van Rehoboth glad nie korrek nie. Rehoboth was veel groter as dit. Kry tog u korrekte inligting van onse Kaptein hoe die vroëere grense was. Ons word nog elke dag van ons grond beroof. Kry tog net die feite by Kaptein voor u verder gaan. Ek hou van u BBBBS. - Trots Baster
Hoe op deese aarde word groot persone soos die Kobus Wieses en andere van die wêreld by hospitale gehelp met die pypskanderingtoestelle wat net vir gemiddelde persone ontwerp word? Ek kry nou meer respek vir die kort van postuur, uitgeteerde mense van die ondermaanse. - Tiny Kruger
Ek wil net meedeel dat skole nog betaal word. Wil weet wat word met die geld gedoen wat arme staatshostelle betaal word. Dis uitbuit, die plekke is 'n gemors.
Wat die staat baie aan brandstof kos, is die amptenare wat saans met staats- en NBC-karre huis toe ry en rylopers optel en naby hul huise aflaai. Wat nog as hulle buitestedig ry en die bakkie is vol familie en vriende?
Minister Hanse-Himarwa se standpunt ten opsigte van tydsverandering is 100% reg. Baie jare voor 1994 het skole bestaan in Namibië, maar daar was nie 'n wet nodig vir winter- en somertyd nie. Dit is eenvoudig net verkeerd om 'n probleem te skep en dan iemand anders te blameer. Weereens aanstelling van onbevoegde mense wat op politieke magte staatmaak.
Aan die Namibiese regering, waar staan jy? Agter Noord-Korea, Suid-Korea of Amerika en Japan? Die geallieërde lande het veel meer vir ons land gedoen as Kim se manne, maar ons moet rekenskap hou met die kameraadskap in politiek. Oorlog teen hierdie groot moondhede sal die doodskoot vir ons land se ekonomie wees. Beter maar as ons uit hierdie geveg bly.
Hoekom vat Rehoboth dorpsraad die mens wat lank op 'n erf bly se erf af? Kan hulle nie vreedsaam skik oor 'n betaling nie, dan is beide partye gelukkig. Net 'n bietjie wysheid, asseblief.
Young Entrepreneurs: Look into the possibility of reviving the idea of setting up a silicon production plan in Omaruru. Silicon is produced from quartz stone (vuurklip), which is in abundant in Erongo Region. Such undertaking will create the much desired job opportunities for many. Omaruru is also situated strategically in terms of rail & road transport. - Omaruru patriot
Ek wens Rehoboth se mense wil ophou kla oor hul dorp wat vuil is en mense wat moet skoonmaak en nie hul werk doen nie. Net drie woorde: “hou op mors.” Sies, man. Voel julle julle moet mors sodat mense wat betaal word hul werk kan doen?
So baie werkloosheid in Namibië. “Fire” die dikbekke en gee ander 'n kans om te werk.
Wil net vir die twee City Police-persone, man en vrou, bedank vir hul hulp om die Ford Ranger 07h15 aan die gang te kry in Jordaanstraat (18 April). Word waardeer!
Het baie ou koerante. Is daar iemand of 'n besigheid wat dalk belangstel om te gebruik?
Baie dankie vir u raad oor vlermuise. Sal dit probeer.
Ek lees die SMS oor Joos Platt as president. Ek is vir Joos Platt. Ek dink egter nie hy sal gewild wees weens die feit dat hy 'n laksman was en ook lyfstraf by laerhowe uitgedeel het nie. Hy sal militaristies wees.
Councillor Van Wyk loop koop “stock” met “council”-kar elke Vrydag en ons werkers kry nie kans nie.
Wat 'n kontras! Joos Platt, gehardste lid van destydse SAP, by die begrafnisdiens van wyle dr. K. Abrahams, gehardste vryheidsvegter en politikus. Hoe bring mens die twee bymekaar? Vreemde kombinasie!
Tsumeb se strate lyk tans soos Switserse kaas. Dit is gevaarlik vir motors se bande asook vir die verkeer wanneer motoriste die gate probeer vermy deur te probeer om rondom hulle te ry. 'n Mens is deesdae bang om winkels toe te ry. En wat sal besoekers nou van ons pragdorp dink?
GoTV se dekodeerder en intekenaarsfooi was N$300 in Maart en skielik N$500 in April. Dis 'n geweldige en ongehoorte styging van 67%! Hoekom buit julle ons so uit?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie