SMS'e vir 24 Augustus 2016
“Ons het reeds ons kant gebring!”
Mnr. Sam Nujoma, wat het u te sê oor wat die Struggle Children altyd doen? Miskien het u ’n oplossing.
SA se mediese nooddienste kan nie meer hulle werk in die Kaap doen nie. As hulle uitgeroep word, moet hulle vergesel word deur oproerpolisie anders reageer hulle nie, uit vrees vir hulle lewe.
Dis nou oppi-bol. En sommer oppi-sokkies. Ja-ja, ek het hoendervleis oor Annoescka - ons almal se sokkernooi. Net ons beste wense en gebede vergesel haar. Mag al jou goals vir die toekoms in die net beland. - Oom Peet
IG van polisie, die Special Field Force van Prosperita abuse die sick report erg. Paydays en naweke word dit gedrink, die manne staan en gamble hulle se geld uit en as dit werkstyd is, word dit geSMS of gebel. Kyk asseblief na die sogenaamde sick report en skakel dit asb uit.
Mnr. Schlettwein, minister van finansies, U sê “tax” ontduikers kom weg met moord. Ek stem saam. Maar waarom dit van ons pensioenarisse (bo 60 jr) wil verhaal? Net omdat ons te dom en te eerlik is om dit ook te ontduik? Skaf dit asb. af by ons oumensies. Ons het reeds ons kant gebring. – Johanna Trédoux
Wat gaan aan? Vrou word aangeval en verdedig haarself en polisie wil haar aankla?! Waarheen is die land op pad? – Basterseun
Why is govt preaching to the private sector to use local services and products when they themselves are dishing out all major contracts to foreign companies, mainly Chinese? Double standards! Practice what you preach, govt!
Geagte mnr. Dirk Conradie, hoe is dit moontlik dat jy in al hierdie jare nooit aangebied het om iets te stig vir al die duisende werklose en school dropouts van die land nie? Amazing! Struggle kids klap hul vingers en u is een van diesulkes wat spring? Vra maar net. Ek wens net die regering wil ’n slag oop oë kyk na wat hulle doen.
Daar druip so baie kinders. Wat soek onderwysers? Laat hulle eers bewys! Kyk na druipsyfer! Doen julle werk en die wat nie wil werk nie, bedank. Daar is baie wat werk soek.
Oom Calle wil hê belastingontduikers moet vasgevat word. Dalk sal meer mense makliker belasting betaal as hy al die personeel by die “tax” afdeling “fire”? So ’n klomp “useless” mense in een plek het ek nog nooit beleef nie. “Never mind” die land se finansies bestuur – hy moet sy mense bestuur.
My vraag aan Sara wat in die openbare toilet bly is: As jy nie eens vir jouself kan sorg nie, hoekom het jy 3 kinders? Daar is mos voorbehoedmiddels wat gratis deur die staat vir jou gegee word. Hoekom maak jy nie gebruik daarvan nie? Nou gebruik jy jou baba sodat mense jammer vir jou voel. Besef tog dat jyself verantwoordelikheid moet aanvaar vir jou lewe. Daar is moontlikhede om jou lewe te verbeter. Jy moet hulle net self gryp.
Waar is die kiesafdeling-raadslede van Hardapstreek, veral van Aranos-distrik? Wat gaan soek hy in Botswana – om wat te gaan sê? Hy het nog nie 1 keer ’n gemeenskapvergadering gehou met die mense in Gochas of Aranos nie. Ons hoor van ander streke se leiers hoe praat hulle oor NBC en in die radio, dis nie net rondrits nie. Het u as raadslid nog nie gehoor van die Harambee-plan nie?
Ek wil vra wanneer sal ons krag kry op Uiseb? Ons het klaar betaal. “Council”, moet ons self die boks gaan koop laat julle kom insit?
Sien by ’n kompleks in Pionierspark steeds ’n dame wat haar tuinslang gebruik om haar tuintjie nat te maak. Asb. Dit mag nie gedoen word nie.
My mense, as jul kla oor geluide wat jul hoor, wonder net is dit nie die Van Eck-kragstasie nie. Vra vir ons in Katutura, Donkerhoek- en Shandumbala-area. Jy hoor nie wat die ander persoon met jou praat nie. Van ons bly daar. Wonder of die nuwe “MD”, Kahenge Simon, bewus is hiervan? NamPower, maak ’n plan asb. Soms is dit saans erger as ’n vliegtuig/helikopter wat wil opstyg.
Ja, mnr. Donald Trump het geen politieke ervaring nie. Maar dink jy regtigwaar enige mens het politieke ervaring nodig om in die parlement te gaan sit en slaap? Rehoboth se water word afgesny as gevolg van politieke ervaring om nie rekeninge te betaal nie.
Omran in Sirië: Om kinders se swaarkry so as propagandamateriaal te gebruik vir ’n ander land se doeleindes is skandelik. Dit help ook nie om net weer soos ’n kleuter te wil vinger wys dis hy! dis hy! nog voordat die skuldige bepaal kon word nie (as jy jou toon kap, is dit mos Rusland se skuld). Leer julle nie uit die onlangse verlede nie? Daar is ook vyf “humanitarian corridors” opgestel vir vlugtelinge uit Aleppo asook vir militante wat bereid is om oor te gee waarvoor die VN baie dankbaarheid getoon het. Die enigste wat mense verhoed om uit die stad te vlug, is die terroriste. Gaan Sirië toe en gaan kyk eerder self wat daar aangaan in plaas van papegaai speel.
Kan Stad Windhoek asb. verduidelik presies hoe hulle te werk gaan om interim water- en elektrisiteitslesings te skat. Hoe kan my rekening onder normale omstandighede N$800 wees en dan ewe skielik op ’n geskatte waarde die daaropvolgende maand N$2 800 wees? Hoe is dit toelaatbaar dat bedrae sommer net so uit duime gesuig word? Sekerlik moet daar gekyk word na die reël van gemiddeldes?
Die duiwe en voëls vrek by ons vermoedelik van die ureum in die veevoer. Het opgelet dat hulle die korreltjies tussen die lek uitpik en dan gaan water drink.
Gibeon CEO, wat is die probleem dat sy net afwesig bly van die kantoor. Ons wil weet! “Government”, praat met haar asb!
Kruisman, jy het met alle leiers van Kalkrand probleme. Huidige en vorige CEO, station commander, pastore, councillors, skoolhoofde, even met sokkerspanne met jou unfounded misleading allegations. Nou instigate jy nog sekere groepe mense in ons gemeenskap. Waarna toe is jou volgende stap met jou kruis?
Hoe kan Kruisman Boois familie aan brand steek? Die hel se vuur wag mos tog vir almal wat vet van korrupsie en sonde is. Gelukkig is die Kruisman skraal van al die stappery. – Kruisman
Jonas ou seun, as jy in Rome is, moet jy maak soos die Romeine. Rio se wette beskerm die land se vroue en kinders. Dis tog so dat iemand onskuldig is tot ’n hof sy skuld of onskuld bewys het. Troos jou daaraan dat jy ’n regverdige verhoor sal kry om jou onskuld te bewys. Maar Boeta, as jy skuldig bevind word, dan is dit doppies met jou.
Great uncle, hou asb op kla en die mense wat so oor belastinggeld kla wat die regering vermors, kla help niks nie.
Bishop van ELCRN, jy het ’n verhoorafwagtende pastoor heraangestel. Wat word van die een wat in dieselfde saak is en ander pastore wat jy geskors het? Dink bietjie daaroor en vra jouself af of jy regverdig was.
Ek praat Afrikaans, lees Afrikaans, redeneer net in Afrikaans, vloek in Afrikaans, sing net Afrikaans, bid in Afrikaans, droom in Afrikaans, bloei in Afrikaans en drink soos net ’n Afrikaner kan. Maak dit my ’n Afrikaner?
Hoekom word Karasburg so afgeskeep? Hoe moet ons lewe? Ons oumense kry net mieliemeel. Is daar nie iets anders by soos ’n visblik of so iets? Die mense wat uitdeel, kyk op gesigte. Hier is mense in die plakkerskamp wat nie krag het nie, maar die ander mense het gekry. Moet ons weer kers toe teruggaan? Net name is gevat, maar tot nou niks nie. So word Karasburg se mense dom gesien.
Ai tog, so waar. Ek kan nie genoeg met die oom saamstem wat die kerkleiers gemaan het om die ou mense by hul huise te gaan besoek en bedien nie. Daai oumense het die kerke gedra tot waar hulle nou is. Laat ons oumense tog nie so verlate heen gaan nie. Dit is kerkleiers se plig.
In julle sportgedeelte van mense wat verjaar die week, het julle vir Phia Gerber gemis (27/08/97). Sy speel al vir Namibië hokkie en krieket van ouderdom 12 af. (Baie geluk, Phia!
– Die redaksie)
Ek kan nie anders as om my hoogste waardering uit te spreek vir die diens van die personeel van Rietoog-kliniek nie. Hulle is alles wat jy kan verwag van verpleging. Dierbare, gevoelvolle mense wat hul werk ken.
Baie dankie aan die kraamafdeling van St. Mary’s-hospitaal in RHB vir alles wat jul vir my kind gedoen het! Mag jul geseënd wees, spesiaal sr. Garises, dr. Kabanzi en sr. Husselman – geseënd is julle! Van ’n dankbare moeder.
Wil graag me. Priscilla Malgas en die finansiële bestuur van Lutherse Kerk in Khomasdal hartlik bedank vir geseënde basaar. Julle het dit so mooi afgesluit met die mooi dankdiens. Nogmaals baie dankie, die Here seën.
Wil tog vir die Laerskool St. Patricks se skoolhoof van Omomas sê sy’s tops. Mooi so juffrou. As ek so na my kind se rapport kyk, voel ek so trots op u harde werk. – M’tal-ouer.
Ek soek hulp asb. Ek is op soek na ’n braai stand en kasibo, want ek kry nie werk nie en wil graag iets doen om iets te verdien. – 081 368 8375

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie