SMS'e vir 24 Desember 2020
SMS'e vir 24 Desember 2020

SMS'e vir 24 Desember 2020

"Hoe dapper."
Dani Booysen
Dr. Job Amupanda, in vandag (Dinsdag) se Republikein, lyk jy nie soos 'n burgemeester nie, meneer, maar meer soos 'n weermagkaptein. Windhoek is 'n stad en nie 'n weermagkamp nie.

My bestuurslisensie is 43 jaar oud. Gedurende die tydperk het nog nie een verkeersbeampte iemand afgetrek en 'n present gegee nie. Tyd het ‘n verskil gemaak. Verkeersafdelings moet leer jy pas nie net wette toe nie. Jy moet leer om ook te kan gee aan die publiek soos dit die mens behaag. Koop presente en stop iemand en verras hom of haar en julle sal sien hoe baie teruggeploeg sal word. Here seën.

Drie mans oorrompel 79 jarige man? Hoe dapper. Ek gaan ook van nou af 75 jaar en ouer mense/bedelaars ens. vol knoppe slaan en hulle geld afvat. Kannie waggie. Net sulke papperds en lafaards soos die magtelose polisie.

Lourens du Plessis het ook in die annale van plaasgeweld in Namibië beland. Wanneer gaan mense wat op plase bly (erger nog alleen) besef hulle GAAN aangeval word? – SAP&H

Town planner/engineer Tsumeb please consider an alternative access road to Nomtsoub suburb; the only access road from Shoprite’s side causes congestion, frustration etc.

Leser (22 Desemer) beskryf rommelstrooi en roekelose spoed op die Walvisbaai/Swakopmund-pad as “wonderbaarlik”. Hy ernstig?

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!