SMS'e vir 24 Desember 2021
SMS'e vir 24 Desember 2021

SMS'e vir 24 Desember 2021

"...'n eier te lê..."
Mandy Rittmann
Almal het ’n eier te lê oor die NRU se bestuur, maar vereens ’n bewys van oningeligte saamgeselsers. Enige kontrak het verstryk aan die einde van sy termyn. Wat beteken ’n speler is ontslaan van sy pligte, maar nou moet hulle na 10 jaar vertrekkaarte kry van klubs wat hulle alreeds ontslaan het. Ek dink die huide bestuur laat nie sommige klubs toe om te maak soos hulle wil nie. Mnr. Mensah het my een les geleer en dis stamp hulle van voor af, dan sal hulle weet van jou. - RW7 (eier)

Ons swembad in Keetmanshoop het in ’n wit olifant verander en binnekort ’n bouval. Na al die sodanige herstel werk wat gedoen is, soos die kenmerkende skadubome is verwyder, elektriese motors is ten duurste vervang, pype, pompe en filters word jaarliks vervang, maar tenspyte van al die onkostes kan die swembad nie gebruik word nie. Hier is plaaslike kenners in die dorp wat heel moontlik kan help met instandhouding, aangesien instandhouding nou lyk na ’n geldmaakstorie vir sekere mense en daardeur gaan die fasiliteit steeds net agteruit. Asseblief, doen iets en red die swembad as een van die min ontspanningsplekke in ons dorp.

MTC, us without smart phones are completely left out from the Spin to Win competition. We buy credit and load on the system but we can’t participate cause our phones are ordinary poor men phones referred to as Khomakhochees. We also buy MTC credit just like those with fancy cellphones. Stop this discrimination.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!