SMS'e vir 24 Mei 2017
“...jy gaan sit in ’n leeuhok...”
Besighede wat nog hul verpligting teenoor die land nakom word gewurg deur die owerheid met ongesonde maatreëls. Waarom?
Rowers, moordenaars, kapers, ens. word nie gevang nie. N$10 miljoen boete vir onwettige jag. Taktieke en strategieë word verfyn om stropery te voorkom. Wat word gedoen om die land se inwoners te beskerm? Bring die doodstraf terug. Wat doen die weermag? Ontplooi hulle om die polisie te ondersteun of moet die land vergaan soos Suid-Afrika? Ruggraatloos is nie die woord nie!
Ons wil vir ons regering vra: Asseblief, iemand met ’n skerp voorwerp kom om jou aan te val . . . Moet ons maar los dat hy ons doodsteek soos wat hulle een van ons polisiemanne met ’n skroewedraaier kon doodsteek? As hy skiet, word hy toegesluit en geskors, maar daardie moordenaar sit lekker in die tronk, eet ons belastingbetaler se kos en dis dit. Grootfontein is geskok dat die polisie so moet sterf. Doen iets, regering, aan al die smokkelhuise wat ook nie ’n sent belasting betaal nie. Dis waar al die onheil uitbreek. Ons wil weet!
Please Mr David Sheehama and others thinking the same as him. You searched Saturday and Sunday to kill one lion and say you will be going back to hunt the other three lions. Stop it. Let MET establish if they are problem animals and whether a real human wildlife activity took place. They will decide on the lion's fate and compensate you for your loss. You are not the law nor do you have a permit to hunt. Imagine if all Namibians do what you did?
Ek het ’n vraag vir City of Windhoek. My "average" waterverbruik is rondom N$350 per maand. Laasmaand slaan hulle my met ’n interim van N$3 146,76 vir verbruik. Ek betaal toe net my normale bedrag, want voor die interimaanslag het hulle my N$1 400 geskuld. Op die maand se "invoice reverse" hulle die interim waarna hulle my N$1 572,41 skuld. Eerstens: waar kom die aanslag vandaan en hoe word dit betaal? Tweedens: op die "tax invoice" word ek N$18,12 gecharge vir ’n agterstallige rekening wat hulle veroorsaak het met die belaglike interimaanslag. Kry ’n ander manier om geld te maak, City of Windhoek, anders gaan ons gewone betalers ook begin dwars trek as dit by betaal kom! - Pieter van Heerden
The Ministry of Home Affairs in Usakos: We are paying for the service in town but if we get to the state hospital where the office is, then we are being sent back and forth without being told exactly what to do. The lady at the office is very unfriendly and has poor communication skills. She gets angry if you ask for clarification on a particular service. The residents are complaining and we are tired of the service that we are being offered. At times we have to drive all the way to Windhoek just to get proper service. Please do something Minister of Home Affairs.
Arm mense moet nie alles glo wat Swapo belowe, want dis net om mag te behou. NEEEF sal nie werk nie en Swapo weet dit ook, maar hulle gaan aan met dit. Korrupsie sal die land se ondergang wees soos Zuma.
Otavi is van die vuilste dorpe in die land. Paaie word geskraap as ’n hoë amptenaar besoek aflê sonder om op te vul en word nie eens natgemaak nie. Rommel lê orals rond, paaie is vol gate en die stof staan soos ’n groot wolk. Raadslede ken en sien niks verkeerd nie. Otavi se stadsklerk is glo die jongste met die vuilste dorp in Namibië.
SMS in vandag se koerant. “Gee vir ons twee babas ons soek twee babas ons het hul nodig?” Seriously? Waarvoor nodig? Die polisie moet die nommer by die koerant kry en ondersoek, dit klink siek. Kyk wat aangaan!
Ons lees op ’n weeklikse basis oor rowers in die Avis-omgewing. Bly weg van die area af. Dis so goed jy gaan sit in ’n leeuhok waar honger leeus rondloop en wag om gevreet te word. Vraag is ook hoekom word die rowers nie vasgetrek nie?
God have mercy over these people who are tarnishing the name of the deputy Bishop of the ELCRN. You know that he is a steadfast servant who will never ever waver. We all know that he will never ever gamble with Your name and with your Church oh Lord. Bless him and protect him against these false preachers. Stay strong our deputy until God will free His church.
Bishop //Gamxamub from ELCRN let me inform you that the Deputy Bishop and his clique are busy with their underground work to get the vote of no confidence through and to change the constitution to get their people in strategic positions like in the case of circuit Windhoek. They are also planning to divide this church in two dioceses. Those from the South in one and those from the North in the other and they will succeed. Remember the synod is in the south.
The ELCRN is having a Solidarity Fund and it seems this fund is only for certain families and mostly help the people from the South. This German money is really working for these people. Can't the partners ask for audited financial statements?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie