SMS'e vir 24 November 2017
“...is varkhokke...”
Ja nee! In vandag se koerant, 22 November 2017, is maar net nog ’n bewys dat die wat die land en sy mense moet beskerm, besig is met onwettighede. Polisieman, met ’n polisievoertuig, met gemsbokkarkase? Bel jy nou vir hulp, dan is daar nie ’n voertuig. Ja nee wat! Namibië is maar ook besig om afdraend te loop. – Bekommerd
Wat ’n skande! Geen opknappingswerk by vakansieoorde, Jakkalsputs, Myl 72 en Myl 108 is varkhokke en ’n embarrasment. Is daar enigiets wat die regering kan reg doen? Alles is in puin, "missmanaged" en hopeloos. Arme Namibië!
Al weer ’n polisieman! Nog al van die diplomatieke afdeling vir VIP’s in skande gewikkel: Dronk en roekelose bestuur, skryf polisiekar af, onwettig gejag, gesteelde, wilde diere in bak! Hierdie land is so vrot. Dit is ’n tragedie hoe vinnig ons die afdraend afjaag!
Namibië word al meer bekend vir al die verkeerde redes: Meeste motorongelukke, meeste "crime" per kapita, meeste moorde, verkragtings, meeste alkoholverbruik en ons is nie vêr agter met korrupsie (sonder vervolging), as ’n mens die koerante lees. Ons is seker ook van die beste wat misdadigers op borg vrylaat, om aan te gaan met "crime". Die "victims" is nie so belangrik!
Na aanleiding van die berig in die Republikein van 22 November 2017 is dit duidelik dat die NWR nie hul oorde kan onderhou en bestuur nie. Wat hulle nie besef nie, is dat die algemene publiek skaam kry wanneer buitelandse toeriste sulke geriewe moet gebruik. Hulle sal dink alle Namibiërs is so sleg. Die NWR is ’n skande vir ons land en sy mense!
Jerry and Pendukeni prepare yourselves to hunt for new jobs after the Swapo Party Congress, because you cannot remain in a Hage Geingob administration that you so obviously hate and keep on insulting shamelessly. For the rest, including Dr. Tjiriange, please go rest on your farms.
Do not ever call yourselves Team Swapo. It is a tribalistic group. Nahas Angula, Helmut Angula and Armas Amukwiyu are all Ovandonga Clan of Ovawambo tribe and Jerry Ekandjo, Pendukeni Ivula-Ithana and Martha Namundjebo-Tilahun are all Ovawambo Clans, both Ovawambo tree. Viva Team Harambee. From the Political Commissar.
Ek dink die land sal ook moet strenger wees met wie die land binnekom. Angolese, Zambiërs en Chinese is nou die nuwe burgers van Namibië en ons wat burgers is, is wat?
Dear readers. Could somebody please explain in this newspaper the difference between our Anti-Corruption Commission and having a Public Protector. Which one between the two would be in the best interest of us, the Namibian electorate regarding the safeguarding of our national interests against graft and all sorts of corrupt practices?
Deken Kheibeb, wees net sterk en waaksaam. Sommige is besig om op jou te mik vir 2019, maar moet nie terugstaan nie, want jy het al guns bewys in 2013. “Its now your time”, ons is agter jou.
Ek sal baie graag wil weet wat van die vorige padskraper geword het. Nou sien ek die Rehoboth-dorpsraad het ’n nuwe een gekoop. Of is die ou skraper aan die werkers verkoop? Ons moet mos darem weet wat aangaan? Ons betaal getrou elke maand ons diensgelde aan die dorpsraad.
Die padskraper van Rehoboth-dorpsraad werk tussen Swakopmund en Hentiesbaai vir die Chinese.
Ek het gisteraand vir die polisie gaan sê hulle moet gaan kyk, die diewe breek die sink van ’n afdak af by die kapteinshuis. Hulle het belowe hulle kom nou. Maar og! Het nooit opgedaag nie. Die dief het voortgegaan met sy werk.
Ja, die leeus mors nooit so met hul kos nie, dit is pure wraak teen die mensdom en ja, hulle meet krag ook. Ek hoop net dat Olie Rolie, Katjie Poeitjie en Olifante nie ook wraak neem nie. Hum, oumatjie!
Padveiligheid! Kry die swaar trokke van die pad gedurende ’n naweek.
Aan die persoon wat so ’n obsessie het oor die laksman. SWA het nooit sy eie laksman gehad nie. SWA se administrasie, asook justisie en die polisie was in Pretoria gesetel en as ons ’n teregstelling sou hê, het die persoon wat vir hulle die werk gedoen het hierheen gevlieg, die teregstelling gedoen en vertrek. Die laksman was ’n gewone staatsamptenaar wat homself bereid verklaar het om die taak te verrig en natuurlik die eienskappe gehad het. Na ’n teregstelling het hy met sy gewone werk voortgegaan.
RTC. Ek glo nie daardie man wat die padskraper ry het die ondervinding nie. Kry iemand wat ondervinding het. Nou die dag het ek met my eie oë gesien. Groetnis. - Great uncle Rehoboth
Wil net weet of daar ook proewe gehou word om die Namibiese mans- en vrouespanne aan te wys. Miskien kan Des Erasmus hoor en laat weet. – Xala
Mitiri McHenry Venaani! Dankie, we exit DTA, we enter PDM. Hy dink vorentoe, dit is die tipe leierskap vir Namibië. - MR
Joos Platt was die "Laksman". Hy het misdaad opgehang, nie mense nie, dit is waar hy die naam gekry het.
Ek is so nuuskierig! Jy wat besig is met Joost, as hy vir jou sê, wat wil jy maak ? Is jy God, wat moet oordeel? Hou op krap waar dit nie jeuk nie, of is jy verlief op Josie of jaloers. Waarom vra jy nie by destyd se verhoorders nie. Sies jy!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie