SMS'e vir 24 November 2020
SMS'e vir 24 November 2020

SMS'e vir 24 November 2020

". . . op die rusbank . . ."
Mandy Rittmann
Die fat cats wat onse land so in die grond regeer het, en eersdaags op ’n aeroplane gaan klim en vêr in weelde gaan leef, laat my aan die grappie dink van die laaitie wat vir sy ma vra as die ooievaar klaar ’n baba gebring het wat doen hy dan. Sy ma sê: Dan gaan lê hy op die rusbank en kyk TV.

Shaningwa asks why Swapo are being told that it made no progress in 30 years when the colonial regime accomplished nothing in 100 years. What are the hospitals, schools, water and other infrastructure that Swapo failed to maintain if not the colonial regime's accomplishments?

Hoekom het dokters nie respek vir hul pasiënte se tyd nie? Dis inderdaad ons wat vir hulle leefstyl betaal, maar om iemand ure te laat wag, is ongeskik en dis tyd dat mense hulle begin invoice vir ons tyd wat jy vir hulle moet wag.

Eloolo-vleisverwerkingsaanleg vir die Chinese. Die volgende is seker nou die melk- en hoenderbedryf en Air Namibia wat Swapo vir die Chinese gaan gee, want Swapo het nie bevoegte mense om die besighede te bestuur nie, nou besteel hulle in plaas van bestuur, want dit is hoe Swapo werk om alles onder die mat in te vee en te sê daar is vrede en voorspoed in die land. Ja, bo blink en onder stink.

Ek stem saam met die persoon oor Edgars. Ek is lankal klaar met hulle.

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!