SMS'e vir 24 Oktober 2018
"Dit is net skelmgeit. . ."
Ja wat, Robert Kahimise. Die spreekwoord sê as jy 'n gat grawe vir iemand pas op dat jy nie self in dit val nie. Ek reken Abraham Kanime lag nou lekker.
Mense, die hele hervestigingstorie is 'n klug! Hoe kan jy 'n plaas gee vir die vrou van iemand wat voltyds werk en baie geld verdien? Dit is net skelmgeit om dit kastig vir haar te gee, maar meneer met die klomp geld het dit eintlik gekry, terwyl hulle alreeds 'n huis besit. Dit is walglik!
Die jagter in beheer van die olifantjag moet verbied word om ooit weer in Namibië te jag. Hulle optrede in die jagveld is barbaars en vernederend vir ander Namibiërs. Omujeve is 'n goeie keuse as hervestigingsplaas. Maak 'n voorbeeld van hulle.
Russian farm deal is no deal at all. The four farmers who sold their farms to the Russian knew that they were not supposed to sell their farms to a foreigner, but they did sell knowingly. That action/transaction is illegal. The other actions/transactions that followed the sale are therefore illegal because they tried to legalize the illegal sale. This is as simple as that. - Hekee
As a rule, the Receiver of Revenue offices do not answer phones. How can one engage with them about long outstanding tax assessment?
Dit raak nou by die dag al meer duidelik dat Hage geen beheer oor sy ministers het nie. Elkeen maak wat hy of sy wil en kom daarmee weg. Vir wie en waarvoor is jy bang, mnr. die president? Van die Peoples Republic of Namibia.
Was die naweek in Etosha. Die onbeskofste beamptes praat met toeriste asof hulle niks is, in Namlish. Die paaie is so sleg as jy met 'n vliegtuig oor die pad vlieg, sal hy skud. Weet die mense nie die toeriste en die belastingbetaler betaal hul salarisse? Iemand sal moet wakker skrik, want een of ander tyd gaan daar fout kom. Parke sien my nie weer nie. - Chris
Air Namibia moet ophou lieg as hulle vlugte kanselleer oor dit te leeg is. Julle nuwe storie van Maandagoggend. Hulle het in die vliegtuig ingebreek deur die nag, is lagwekkend! Ek vlieg nooit weer Air Namibia.
Munisipaliteit maak plan. Die dreine vrot van oorloop!
Karin Eloff, so gehou van jou brief aan Spruit, "Moenie soos mamma wees nie". Ek dink daar is party van ons mammas wat ons daarmee kan vereenselwig.
Dit is oor julle Joos Platt aanbid dat julle nie vrede beleef. Hou die man uit SMS-kolomme. Raak betrokke by die kerk, dan sal julle vreugde en vrede ervaar.
Ek stem saam met SMS-skrywer. Joos, asseblief doen dit, dat die kerk gebalanseerd kan raak. Jy gaan 'n aanwins wees en daar sal nie meer onderskeid wees nie. Welkom aan boord.
Ai! Joos Platt se beuelblasers, wil julle nie maar aanhou by Nampol aanklop. Los die VGK predikante en gemeente uit. Ons is gelukkig met hulle.
IWAY service stinks. Had email problems since last week, none in none out! Just spent 1 hour and 20 minutes on the phone continuously, literally trying to get help. No answer or cut off or transferred or call this or that number. This is not on, it is plain disrespect for the paying customer! Please publish top management phone numbers as it is not in the book.
Waarom word die wenners van die Tafel Lager-bierkompetisie nie in die koerant gesit nie?
Graag wil ek twee dames bedank vir hulle vriendelike diens. Elrika by FNB “Northern Industry”-tak, jy is puik en Adriaana van Rehoboth FNB-tak, waardeer julle flinke diens. Daar is baie min van julle. Hou so aan. - Mev. A Beukes.
'n Spesiale woord van dank aan Lizbe en Thomas van Indulge Guesthouse. Dankie vir julle vriendelike diens, ons sal nooit vergeet hoe lekker ons by julle gebly het nie. Dankie Thomas vir u vriendelike diens en glimlag en al daardie lekker koffietjies. Sjoe!
Side Step-personeel. Dankie vir jul vriendelikheid en jul het my baie mooi gehelp. Jenevieve en die jong man, hou so aan!
Aan mnr. Leonard van Klein-Aub. Indien u nog daar rond is, kontak my op die nommer, dit gaan oor die ID en my stemkaart. Asseblief! Dankie. – 0814284274
Ek besit al meer as 5 jaar 'n MTC 3G "router" vir WiFi in die huis. Die laaste drie maande is die spoed uiters pateties. Op die selfoonnetwerk self gaan dit vinniger. Is julle besig om ons data te gorrel, terwyl mens dieselfde moet betaal?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie