SMS'e vir 25 Junie 2021
"... jy is 'n voorbeeld ..."
En wat wys dit nou vir ons? Verlede jaar was die skole toe hierdie tyd. Die leerlinge was by die huis. Nou is die skole heeltyd nog oop. Kyk hoeveel leerlinge en onderwysers het nou die virus opgedoen, maar ons hou mos vir ons slim. As ’n skool ’n geval aanmeld, dan word daar mos gesê moenie so raas nie, daar is skole met meer gevalle en so steek die kinders almal aan. Die gaan absoluut nie oor onderwysers wat nie wil werk nie, dit gaan oor elkeen se lewe. Dis ’n pandemie regoor die wêreld! Dit het niks uit te waai met wil werk of nie wil werk nie. Die drie wintermaande is die gevaarlikste.
Bravo Mr. Akser Aupindi that you had the courage to apologise for the suffering encountered by a fellow Okahandja resident and defended her rights. We need more of you. - Peet Harmse
Mnr. Akser Aupindi van Okahandja. Dankie vir jou brief, ondersoek, boodskap van omgee en wil om nog te probeer beter maak waar gesondheidwerkers gefaal het. RIV aan die oom. Sterkte aan die familie.
Councillor Akser Aupindi, jy is ’n voorbeeld vir al die ander hooggeplaastes. Jy verdien ’n medalje omdat jy opgestaan het vir die arme vrou en wat sy moes deur maak tydens haar pa se afsterwe. You are truly a worthy leader.
Die kliniek op Bethanie weier om 'n Covid-19-toets op jou te doen. Volgens hulle (verpleegsters) moet jy eers in aanraking kom met ’n Covid-19 positiewe persoon. Ook die spuit word slegs Donderdae voor die middag gedoen. Die een in beheer is nooit beskikbaar, want sy is die ambulansdrywer. Asseblief minsterie van gesondheid, kom en doen ondersoek, want hier sal ons op ’n hoop dood.
Kyk hier! Inenting of nie! Punt is! Voor positiewe mense nie vriende, kennisse inlig van hul positiewe uitslae en ook met hul agterente by die huis bly oor hulle nie te siek voel nie, sal gevalle hoog bly!
Sy naam is Michael W Newman. Hy gee voor hy is van Telcom. Hy beloof ’n vinnig internet-verbinding deur update van paypulse. Sy selfoonnommers bestaan nie op MTC-verbinding nie. Hy hou aan met kodes tot jy ’n betaling maak. Hy vra verskoning en sê hy gaan geld onmiddellik terug betaal. Leuens. Gesant van Satan. Telcom se hy werk nie vir hulle. Pasop vir hierdie scammer.
Laat julle harte nie ontsteld word nie. Glo in God, glo ook in My (Jesus).
In Stampriet all the water taps are close including also Covid water and corona is now very high in Stampriet and people are killed by corona.
All vaccines are under an emergency code, thus not approved according to normal standardized vaccine protocols. Mnr. Gaeseb from NMRC.
Die government het ons geld klaar betaal vir die vaccinations en moet daarvan ontslae raak. Dis die rede hoekom hulle vasskop teen Ivermectin. Hulle gaan duisende dollars verloor, want hoe sal ons weer bakhand staan by die WHO om nog geld te kry?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie