SMS'e vir 25 Maart 2021
". . . kliptaai en peperduur."
Volksmoord: Wel, ’n beter geleentheid kon die regering nie gehad het nie om Duitsland te vra as deel van hulle vergoeding om 2 miljoen dosisse van Covid-inentingstof te skenk. Dit sal lewens red en die ekonomie help herstel, maar nee, daar moet nog eers baie mense sterf en die ekonomie moet eers heel in duie stort.
Waarom so ’n ophemelberig oor dadels in die Suide? Ons oe en aa oor die gesondheidswaarde daarvan. Die doeksagte tekstuur laat my mond water, maar helaas! Als word uitgevoer. O ja, op ons winkelrakke is ook dadels, toffietaai, kliptaai en peperduur. Duurder as Europese Lindt tjôklits. - Peet Venter Snr
Die vragmotorbestuurder wat die vrou (na bewering) doodgery het op Okahandja-pad. Asseblief, geen borg vir hom, laat hy pa staan vir sy dade en nie weer die werkgewer.
NaTIS seems to work over weekends? A true incident. A vehicle was sold as is and handed over to the buyer on a Friday afternoon at 16:30. No police clearance or roadworthy certificate was given, only the original registration paper. The seller went to the NaTIS office on Monday morning at 11:00 to hand in the change of ownership document. At the office he was told this paper is not necessary anymore, the vehicle is already registered to the new owner. Wow, a very quick transaction within 3 hours indeed? Roadworthy and police clearance all done on Monday morning? How deep is the corruption rot really?
Okahandja-munisipaliteit se vullislorrie is nou al vir meer as 'n maand stukkend. Week na week staan die asdromme en lê die vullis op die sypaadjies. Daar was glo 'n skoonmaakveldtog verlede Saterdag, maar die inwoners is nie eens daarvan in kennis gestel nie. Bo blink en onder stink!
Die een Fisch is 'n veedief en sy neef, ook mnr. Fisch, werk saam met die polisie om veediewe te vang. Hoe ironies is dit nou?
Ek is evangelis Martin Esterhuizen wat met die kruis vanaf die 25ste Maart uit Windhoek sal stap vir die Paasfees in die Suide. Ek is met die bruin houtkruis, kontaknommer 081 478 5914.
Sedney J Ockhuizen doen verslag. Daar gaan ’n wonderteken in die hemel verskyn. Die wat kan sien, moet dit vertel aan die wat nie kan sien nie. Die gebeurtenis is in die maand April 2021.
Ek soek tog asseblief dringend hulp. Ek bly alleen in ’n sinkkamertjie, kry baie swaar. Wil net weet of my mede-burgers my nie kan help met enigiets? Kos, komberse, klere, skoene en single matras. Asseblief, u kan self kom kyk hoe dit hier gaan. Sal dit waardeer. Dankie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie