SMS'e vir 25 November 2021
"...ruit hulle harte..."
Wat verstaan ons nog nie. Die land vrot van korrupsie, mismanagement, tribalism en alle verkeerde dinge en ons verwag laat LPM nou ál hierdie goed moet regmaak in plaas van saamstaan en onse leiers help om die land te genees. Dis eintlik mense wat nie uit hulle harte LPM is wat al verandering wil hê en net foute wil soek. Ons soek nie puppets en tweegesig supporters nie, ons soek mense wat ernstig is vir change. Dankie.
Tsumeb begraafplaas is regtig verwaarloos. Daar is niks sekuriteit ook nie, dis heel vêr in die dorp in die bos, en mense doen net wat hulle wil. Hulle moet daar sekuriteite opsit en mense moet ’n lys hou van in en uit, dat dit in orde gehou word. Dis nodig.
Na COP26: Gaan skiet ’n olifant. Minder metaangas, die planeet word gered. – Johan, Avis Windhoek
Meneer Ford drywer wie se seun Sondagnamiddag sy deur teen myne gestamp het by W&B Ai Gams. Weet jy ek is óók ’n ouer, jy kon net om verskoning gevra het, maar nee jy dink jy is beter as ons klein karretjie drywers.
Khomasdal-werkgewers wat huishulpe het. Kyk na julle mense, ons het tog almal mekaar nodig. Gee taxigeld en kos. Hoe verwag jy jou huis en wasgoed moet op ’n honger maag gedoen word en is nie asof die salaris watwonders is nie?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie