SMS'e vir 25 Oktober 2017
“...is skoon bog.”
Meneer of juffrou, ons skoonmakers en arbeiders, ons verdien ons geld regverdig. Ek is 'n skoonmaker, maar ek het my kinders deur hul skool gesit. Het vandag 'n verpleegster, "accountant" en onderwyser met daardie zula-pay grootgemaak.
?
Kan ons eerbare nuusblad asseblief 'n regstelling maak. Dis nie Namibië wat lieg oor Noord-Korea nie, dis die huidige Swapo-regering wat lieg!
?
Weg met ons president wat 'n lakei van China en Noord-Korea is. Sy onderrok sleep al op die grond.
?
Die president en sy meelopers moet stop om met Noord-Korea te meng. Julle het reeds die land bankrot en ons kan moontlik sanksies te wagte wees. Meng julle met die semels dan vreet die varke julle.
?
Die redes wat 'n uitgetrede politikus aanvoer vir sy terugkeer om as president te staan, is skoon bog. Hy wil die Swapo-party wat ontspoor het, volgens hom terugplaas op die koers om hul ware doelstellings te bereik. 27 jaar lank was dieselfde oudste in verskeie poste en nogtans het die Swapo-party en sy regering die landsinwoners versaak. Het Hage nie onlangs na ons konstitusie verwys as net 'n papier nie? Watse wonderwerke wil u kom verrig sedert oupa Sam, Pohamba en Hage - wat nog nie klaar is nie. Ek dink die gedagte is dis tyd vir 'n Ndonga vir president, niks anders nie.
?
Oranjemund, pas op hier kom ons Chinese, verkragters, diewe en moordenaars.
?
Ek is geskok oor hierdie jaar se skole waar die graad 8-leerlinge so afgekeur word. Die ergste is dat die hoërskool se onderwysers dink die skool se kantoor is hul sitkamer, onvriendelik ook nog. Moet ons as ouers asseblief nie so min hoop gee vir volgende jaar, 2018, nie. Ek is eintlik bang. Nou wat van daardie onskuldige kind wat by julle se skole moet gaan begin? Sit asseblief 'n "smile" op!
?
Die hoofartikel slaan die spyker op die kop met sy kommentaar op Dinsdag 24 Oktober: NSFAF spandeer geld op alles behalwe haar basiese mandaat. Behalwe vir die siekte van oorbesteding moet mens ook by sê vergrepe en toeëiening kelder die land.
?
“Pay your TV licence.” Dit is wat ons daagliks oor die NBC radio en die TV hoor. Nou wys die TV net “no signal” vir twee dae in Tamariskia. Geen verduideliking, geen verskoning, maar ons moet betaal! Betaal ons vir die swak diens? Nee, asseblief nie.
?
Mikka Shinona, jy is 'n baie goeie bokser. Moenie te veel gaan vir lyfhoue nie. Jy kan verder kom deur Manny Pacquia se "fights" te ontleed. Los vir eers Terence Crawford se styl. You can make it very far in the world of boxing. I wish I could attend one of your training sessions: consider going abroad to advance your boxing career. You have what it takes! MTC please support this young talented boxer.
?
Ettebab se brief verwys: Dit is deesdae so selde dat jy dié tipe deernis en simpatie sien, dat ek verplig voel om my waardering teenoor die skrywer uit te spreek. Jy is 'n man na my hart met 'n hart. Ek het op 'n lodge 'n leë plastiekwaterbottel gesien wat ongeërg deur iemand neergesmyt is en binne-in was 'n dooie akkedis wat in versengende hitte agter die laaste paar druppels water in die bottel ingeklim het en nie weer kon uitkom nie. Ek is drie jaar later steeds spyt ek was te laat om te help. Dankie, Ettebab, jy skyn soos 'n ster in ons tyd van wreedheid en selfsug. Groete van die kus. - Pierre
?
Vir jou inligting, ons van Exodus ELKN is 'n handjievol, maar die Here laat vermag ons groter dinge. Kyk hoe die kerk agteruit gaan.
?
Ek stem saam met perfekte diens by “Master of the High Court" 12de en 13de vloer. Hulle is so vriendelik en opreg dat jy nie lus is om uit te stap nie al is jy klaar gehelp.
?
Die bespreking die week op sosiale media: “Groot eet by begrafnisse”. Mens hoef nie meer kos te kook op 'n Saterdag nie. Gaan net na enige begrafnis op Rehoboth. Maak asof jy die ontslapene geken het. Hou jou baie hartseer en nadat die graf toegegooi is, gaan eet jy lekker. Mense doen dit, hoor!
?
Lüderitz se staatsdokters werk soos hulle wil. Kom en gaan soos hulle wil en die pasiënte moet wag tot hulle eendag uitkom en dit is 'n kroniese probleem.
?
Werkgewers! Groot asseblief, sal u tog dié maand u werknemers laat "smile" vir hul diens vir die maand. Hul verhoging en oortyd vir hul diens. Julle is mos ook gelukkig, so hulle het dit nodig. Dankie.
?
Jy wat so worrie oor die skoonmaker wat zula, wag tot jou tyd kom, dan wonder almal hoekom zula die skoonmaker.
?
Ek het jou swart plastiese wielrim voor my deur opgetel. Otjizonduastraat, Cimbebasia 19A.
?
Wil net sê. Die persoon wat navraag oor 'n "singles club" doen, moet die nagevolge vat. 'n Mens adverteer nie, soek nie vriende nie. Dit is daardie persone wat jou sal misbruik. Soek vriende op jou tyd en plek en jy sal self kan onderskei wie is vriende of nie.
?
Moes ons GIPF-lede nie al in April ons jaarlikse verhoging gekry het nie? Tot op hede nog niks.
?
Eliaser Filemon we are proud of you! And it is true. It is your office.
?
Sjoe! Hoe is dit moontlik dat Cenored eers na 12 jaar agterkom kontrakte is nie behoorlik oorgedra nie? Nog rekenmeesters wat nie sompompe se sleutels kan slaan nie?
?
Mooi so dat ons stap vir Bybels. Miskien moet ons dit meer as een keer per jaar doen?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie