SMS'e vir 25 Oktober 2021
SMS'e vir 25 Oktober 2021

SMS'e vir 25 Oktober 2021

"...ware ysters."
Mandy Rittmann
Geluk aan die Eagles, julle is ware ysters. Baie trots op ons span. Bou daarop voort en skok nog ’n paar spanne met jul spel. – Janie

Soos twee jaar gelede hier geskryf was, dat die saak teen die vorige hoof van die polisie se Drug Law Enforcement na file 13 geskuif gaan word, is toe bewaarheid! – BE

Polisie landwyd het ’n erge voertuigtekort. Van polisie ’n werk geraak het en nie meer ’n beroep is nie, word voertuie deurgetrek! Voorsien hulle van ’n breëwielfiets met ’n threespeed! - Kanworrie

Ek het ook al gewonder hoekom gaan plunder en besteel die mense vragmotors wat omval. Miskien is daar ’n wet wat sê jy mag dit doen, andersins behoort die plunderaars toegesluit te word. Dis ander mense se eiendom wat hulle vat en so word Namibië in die skande gesteek.

One can already notice where Namibia will end with the abortion law. We are listening to men that is anti-abortion. The police informs there is a drop in illegal abortion, less dumping of babies, human rights activists who all have money, husbands and a good life fighting against abortion. Let women decide for themselves, their bodies, their circumstances. It should be a woman human right.

For the person suggesting that MEFT confine dangerous wild animals to National Parks in order that farmers can farm unhindered. There are two sides to this for the same token. Farmers should stop farming illegally on ground that has been designated wildlife zones. If you stop this practice human wildlife conflict can be prevented. You the farmers are also infringing on their, the wildlife zones. You should confine yourselves to your farms which hopefully you obtained legally. Namibia is a big country.

Pluimpie vir Jenny by Megasave Swakopmund. Het gevra oor ’n produk wat al lank uit voorraad is, en sy hou my weekliks op datum. Wonderlike diens! Dankie.

Wanneer word die rooi trekker by die Mole vasgevat oor sy oliebesoedeling oral waar hy staan? Hy hoort daar verban te word tot hy reggemaak is en die eienaar moet die interlocks vervang wat hy so bemors. Dit lyk vieslik.

Die bank is een patetiese sorry lot in Swakop. Eers word deposit ATM by Platz am Meer uitgehaal. Dan maak hulle daar heeltemal toe. Net ’n mobile ATM. Kan klomp goed daar doen, maar nie deposit. Al die pad in binnestad toe. Net een deposit masjien in die bank, geen notification nie, maar vat net deposito vanaf NAD5000! Patetiese diens verby.

Kommentaar

Republikein 2025-01-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 19° | 31° Rundu: 19° | 36° Eenhana: 18° | 35° Oshakati: 20° | 34° Ruacana: 16° | 34° Tsumeb: 20° | 33° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 15° | 30° Windhoek: 16° | 29° Gobabis: 20° | 35° Henties Bay: 17° | 20° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 20° Rehoboth: 18° | 33° Mariental: 20° | 35° Keetmanshoop: 17° | 34° Aranos: 20° | 37° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 16° | 34° Oranjemund: 13° | 23° Luanda: 26° | 28° Gaborone: 21° | 28° Lubumbashi: 17° | 23° Mbabane: 15° | 18° Maseru: 12° | 29° Antananarivo: 18° | 26° Lilongwe: 20° | 24° Maputo: 19° | 27° Windhoek: 16° | 29° Cape Town: 16° | 22° Durban: 17° | 23° Johannesburg: 15° | 25° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 18° | 29° Harare: 18° | 24° #REF! #REF!