SMS'e vir 26 April 2017
“...om onderwys kaal te stroop...”
NEEEF, which ever way you look at it, will only enrich the rich and leave the poor poor. It will promote emigration and discourage investment. How can you force someone to sell off 25 percent of what you have spent your life establising with blood, sweat and tears? NEEEF will boomerang to the detriment of the country!
Dis nie slim om onderwys kaal te stroop in hierdie bleek yskoue ekonomiese winter en te verwag dit sal oorleef nie. Is die begrotingsbesnoeiings weldeurdagte besluite of gooi julle die ministeries se name in 'n hoed en trek die wie se koppe moet rol?
Gedurende Pase, Saterdagoggend in die vroeë ure was daar 'n motorongeluk net buite Keetmanshoop. 'n Minderjarige seun het glo onder die invloed van alkohol en sonder 'n motorvoertuiglisensie bestuur. Dit was glo 'n NBC-voertuig. Ma van die seun sê sy het voertuig gekoop, maar NBC-plakker was nog op die kar. Werk by NBC in Windhoek. Het die polisie en verkeersman aan diens die saak in die kiem gesmoor?
Hoe vra 'n mens tog baie mooi, asseblief tog Munisipaliteit Otjiwarongo. Kan daar rêrig niks gedoen word aan die slaggate in Henk Willemstraat nie? Dit is die straat agter die staatshospitaal, as die naam dalk vreemd klink. Ons karre kry baie seer en ons het darem ook ordentlike karretjies. Van die gate is so groot dit lyk of daar 'n palmboom uitgehaal is. Asseblief, doen tog iets of rol maar die ou stukkie van die eens gewese teerpad op, dan weet ons ons ry op 'n grondpad en kan so 'n klomp gate te wagte wees.
Telecom, please get you act together. ADSL speed network is still slow for what we pay. To whom can we report this issue? Is it CRAN?
Ek wil net graag weet by die ministerie van visserye, hoeveel visvangpermitte uitgereik is aan die mense wat so vis vang in die oshonas, en hoeveel visinspekteurs daar is. Die wette is mos vir almal in die land en orals vir al die streke. Kan die minister dalk vir ons syfers gee of 'n permit wys in die koerant?
Ek soek raad hoe om granate wat nog nie heeltemal ryp is nie, ryp te kry nadat ek dit van die boom afhaal. Ek het 'n probleem met mense wat die halfgroen vrugte steel, want die boom staan by die heining. Asseblief, ek sal u raad op prys stel.
Die beursie met 'n ID-dokument ander kaarte van mnr. Anthony Kevin Stadler is langs die Okahandjapad opgetel. Skakel asb vir Mandy Rittmann by Republikein, 061-2972002, om dit af te haal.
Quality Tyres Keetmanshoop. Baie dankie Elrancho van Rooyen vir die flinke en puik diens gelewer.
Gesoek asseblief, rolstoel vir ouma in Rehoboth, as u kan help, bel 081 845 5353 / 081 751 7824. Dankie.
Wil net dankie sê vir die nagpersoneel vir die goeie en vriendelike diens by jul supermark in Keetmans. Jul is baie behulpsaam. Baie dankie. - Danie

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie