SMS'e vir 26 April 2021
"... met brute krag ..."
Wat 'n grap. Derek Klaazen vir visminister. 'n Shareholder van Omaula Fishing wat betrokke is by die Fishrot? Wanneer kry die gemors einde? So hou die korrupte sy korrupte brakkies om hom vas.
Mnr. Lühl en kie moes hulle huiswerk vooraf gedoen het. Hy het natuurlik gedink hy kan by die agterdeur inglip. Nou word die kleintjies onder die bus gegooi.
Gedog vrae en antwoorde in parlement is ewe belangrik vir alle opposisiepartye, maar ander sit rustig terwyl een hardhandig verwyder word. Dalk 'n wake-up call vir ons wat kruisies trek.
Eto, hanaka, is dit hoe mense wat vrae vra met brute krag in die gate beland het? Og, dit was onbeskryflik afgryslik en vandag nog!
Your Honor Christie hoekom die vraag waar is De Klerk? Hoekom nie ook waar is mnr. Sisa Namandje?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie