SMS'e vir 26 Maart 2019
"...bring hulle kapitaal..."
Aangesien mnr. Amupanda so goed ingelig is oor statistieke, kan hy seker ook vir ons laat weet wie 70% van alle belasting in hierdie land betaal en wie 70% van die bestaande infrastruktuur op die been gebring het voor 70% daarvan weer in die grond in gery is. Sal nogal interessant wees.
Job en AR. As buitelanders huise bou in ons land, bring hulle kapitaal vanaf die buiteland in en verskaf werk aan plaaslike vakmanne. Hoe verskaf jy werk aan ’n bouer as jy nie bereid is om ’n sent uit te haal nie? Dit kos enige munisipaliteit geld om erwe te diens, dit kos geld om ’n huis te bou. Werk vir ’n slag vir jou huis en hou op om bakhand by die regering te staan. Die regering kan onmoontlik vir elke Namibiër ’n huis of ’n plaas voorsien! Die wat wel wil werk soos die Bybelse voorskrifte, sal kan rustig slaap in ’n eie huis.
Ai, dis ’n skande dat Namibiërs, nie almal nie, nie kan vergewe en vergeet nie. Selfs die howe loop die pad vooruit. As julle Katrina dan wil kruisig, hoekom het julle dit nie gedoen binne 3 tot 6 maande na die daad nie? Die howe in ons land moet ’n saak krimineel of nie binne 3 tot 6 maande na die oortreding afhandel. Gaan terug op die spoor en sien self. Los die kruisiging en vergewe en spreek vry. Ons is almal, almal sondige mense. Die sonde stap saam met ons. Dankie.
Shame on you Swapo Elite, GRN from Sam Lukas to Hage’s reign for turning a sound and just administration into a dysfunctional one. Shame on you for living in luxury and style while poverty, despair and no future awaits Namibians. Shame on you for down grading functional administrative organs received from apartheid RSA into a failed state. Shame on you for showering yourselves with praises in a fools paradise you created for paupers and have not's to remote control them until darkness forever will be their ever end. Shame on you! For all shame 29 years long! – Blackmud
Antwoorde van die minister van gesondheid oor die plasing van leerlingdokters is baie ontwykend! Hulle moet net wag, uiteindelik gaan almal van hulle geplaas word. Hoe lank moet hulle nou wag? Eksamens is reeds in November afgehandel, dit is al einde Maart en niemand werk nog nie.
Maak die som. Ons is seker 1,5 miljoen kiesers en nou moet ons N$300 miljoen opdok. Julle hoef my nie aan te ry nie, vat die geld en bou huise.
Ek dink op 21 Maart 2019 met nostalgie terug aan 1990 toe 'n omroeper herhaaldelik gepraat het van “indepidence day”. Geboorte van Namlish. - Johan
Government: Urban Development spends 59 million on affordable housing in 19 years (Namibian, 25 March 2019, page 3) but 70 million for a house for ex-president Sam Nuyoma, plus the cash package he took when he retired? Nice going government! I hope this opens voters eyes to the fact that they don’t matter! Shame on you government, shame on you!
Minette Brink van Republikein-faam skryf sy trek terug van aaklige Swakop na pragtige Windhoek. Wil net iets klein noem. Gou dorp toe gaan of gaan fietsry in lieflike Windhoek verg ’n meegaande gewapende reaksie, saam met mens wat jou man, vrind of kennis mag wees. Die moet altyd saam. Daarsonder gaan jy net vinniger by die olieplaas uitkom. Dis nou waar olie ouma en olie oupa lê. - Okapi
Net van hom gelees, maar toe sien ons hom, met sy seksiefoon en sy knoppiedraaiers en "sound group". Waar? In Maerua Mall, regoor Dories. Hy het nog so oor die mooi, goue instrument gestreel, oë toe en die lippe afgelek. Duimpie op vanaf sy helper en toe vat hy die omstanders op sy meesleurende liedjievlug na gister. Draai en swaai en hoendervleis van lekkerte. Hou net nie op nie, maar toe die brommer in die apteker se salf.
Mense, as jy jou hondevriend wil saamneem, doen so. Onthou net, ek en ’n hond kuier en eet nie saam. As restauranteienaars die honde by hul eetplek vir mense wil akkommodeer, gaan ons mense begin wegbly om genoeg spasie te laat vir hond. Restauranteienaars sal moet besluit, is dit honde of is dit mense. - Piet Etsabeth
Management of NWR and all the Commercial Banks of Namibia. Why can’t you put ATM’s in Etosha? It is really a problem if you want to pay certain things in cash. - Concerned Namibian
MultiChoice te veel sokker, kinder-, musiekkanale. Ons wil rugby ook kyk. Maak ’n plan.
Anoniem se brief van Vrydag verwys: Die Woord is lewend en kragtig. Jesus met wie jy spot het ook vir jou sondes gesterf. Ek hoop jy kom betyds tot inkeer. – Johan
Kan iemand my help. Ek werk nou 17 jaar, huiswerk, en ek pay N$3 000. Na die aftrekkings pay ek N$2 214. Kan iemand my sê of ek kan “survive” met daardie geld? Government, kan ons huiswerkers wat oor 10 jaar in die diens staan nie 'n sekere bedrag pay nie? Vra maar net?
Onse mense het ’n nuwe woord. Ons moedig mense nou aan om nie moord, bedrog, vroue- en kindermishandeling, verkragting ens., te pleeg nie. Plaas ons meer dissipline, morele waardes, gesinsbeplanning, eerlikheid en harde werk aanmoedig! - Pertros Banguïni
Kan Lt.genl. S. Ndeitunga asseblief 'n permante “drug squad” vir Rehoboth stuur, want dit raak net erger en Blok E is eers erg. Ander blokke ook. Help!
Ek bly baie lekker in die stad. Maak net jou erf se muur 8 m hoog met elektriese heining, opgradeer jou alarmstelsel, kry 'n 24/7 gewapende wag, twee Rotweilers en bly jy en jou vrou om die beurt halfnag wakker. As jy dit alles in plek het, verruil jy jou stadslewe vir niks in die werêld nie. - SAP&H
As die regering nie nou belastingverpligtinge ens. teenoor persone bo 65 jaar, wat nie besighede het nie, gaan stopsit en skrap nie, gaan ons wat nog belastingverpligtend is onsself mobiliseer om ook nie te betaal nie. Genoeg is nou regtig genoeg. Ons bejaarde ouers en ander ou mense kry net te swaar! - Petra van Wyk
Meeste lede van Bokoharm is gearresteer op Groot-Aub met ’n groot slagting van vee. Dankie Aub-polisie. Hoop net hulle word nie oor ’n week vrygelaat nie. – Voice
Sondag tussen Swakop en Windhoek gereis. Weereens bevestig. Onbegeleide GRN-motors is die grootste padvarke en spoedvrate! Geen padreëls of spoedgrens geld vir hulle nie. So word belastinggeld vermors.
Anoniem, waarom bevraagteken jy die oordeel van die Almagtige. Een man mag nie die ander man bekken nie. Moses het hulle met klippe gestenig. God het hulle met vuurwarm klippe uit die hemel verwoes. Dis net die afgod demokrasie wat diesulkes behaag. Sien berig in Republikein van 22 Maart 2019.
Ek soek asseblief raad. Wat staan my te doen as iemand my kind in die straat jaag met ’n pitbull hond en die polisie sê hulle het geen reg om die persoon te waarsku nie? Die stasiebevelvoerder en “regional commissioner” bevestig dit. Wat sal gebeur as ek reg in eie hande neem?
Thanks for the article how me as pensioner's tax money is wasted on ex-presidents. They have to pay all cost regarding their houses as we as pensioners do. Why, as a pensioner, must tax be deducted from my pension to pay for their benefits? We looked well after them when they were Presidents.
Environment Charcoal potential 13 March 2019 in the Namibian. The production per year is ca. 200 000 tons and not 80 -100 000 tons. According to the FSC ca. 10 producer alone produce per year around 80 - 100 000 tons charcoal! And the rest of the ca. 700 producers? Ca. 1 mill. tons of wood are used! In certain areas only mature Mopane trees. The negative climate impact is far more as in the Rosewood story. To cut Mopane trees has nothing to do with de-bushing! To cut Mopane encroachment is produced. In Mopane areas the industry pay wages of 38%. That included 1% (N$22,50 monthly) for overtime and 3% (N$67,50) for holiday. So, the holiday payment for 11 month is N$742,50. Exploitation pure! Still waiting for an outcry of the Labor Union. Germany donate 14 million Euro (ca. 225 mill. N$) for the de-bushing as a technical support. Where are the in 2017 created new kilns with less harmful emmission? The greenhouse gas emmission is going on with more than 10 000 kilns. Where are the management plans and where are the Environmental clearance certificates? And why are most of the published figures not true?
Ek mis Rya Immelman se program op Hartklop FM, "Sondagstemming". Wens ons kon weer luister daarna.
Dringend op soek na ou boumateriale wat agter in u erf lê, wat u nie meer gebruik nie. Soos sinke, precast ens. asseblief. Enige iets. - 081 358 3376.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie