SMS'e vir 26 Oktober 2020
SMS'e vir 26 Oktober 2020

SMS'e vir 26 Oktober 2020

"Meneer anoniem . . ."
Mandy Rittmann
Dankie Henk Mudge vir jou standpunt rondom hierdie griepiegrap. Ons is almal honger vir die waarheid, maar die leuen het so baie mense beïnvloed. - Peet Venter Snr

Wat is die vereistes vir ons Namibiers as ons na Suid-Afrika reis, behalwe die Covid-toets. Gaan ons nog in kwarantyn as ons terugkom. (Net as jou toetsuitslag ouer as die voorgeskrewe tydperk is. - Redakteur)

Die pous het sopas die Christen-geloof groot skade berokken om omgekeerde huwelike goed te keur. Wil hy die Bybel herskryf?

Thank you America for providing funding for the construction of groundwater desalination plants in the south of Namibia through your Adaptation Fund, but please keep a sharp eye out for any irregularities to prevent corruption of any kind. I have lost faith in the integrity of some of this country's people.

Please help me make sense of the following on page 3 of Market Watch, Thursday 22 October 2020. People without employment and income would have received a higher priority so that they could restart again to get them in the streamline?

Meneer anoniem, sê asseblief hoeveel vrouens vermoor/verkrag mans, omdat hulle te na gekom is? Hoeveel vrouens verkrag hulle eie minderjarige kinders? Hoeveel vrouens verkrag babas? Bly asseblief stil oor iets waarvan jy niks weet nie.

Ja ja ja! Ek het met my twee ogies gesien hoe ’n nie-aansoeker die N$5 000 onder die tafel gegee het toe ek laat uitgegaan het by Rehoboth Council. Ek gaan al vir jare vir ’n erf waarvoor ek aansoek gedoen het, maar dan word ek uitgejaag.

Dr. Swartz, suster Niinkondo en personeel van Windhoek Sentraal. Dankie vir alles. - Balser en Goeieman-families

Mr. President, I don't understand how you can allow 200 people to party or do whatever they please?

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!