SMS'e vir 26 September 2016
SMS'e vir 26 September 2016

SMS'e vir 26 September 2016

“. . . geweet waarvoor jy jou inlaat . . .”
Gerine Hoff
Ministerie van landbou slaan ons boere nog ’n keer. Nou weier hulle invoerpermitte vir ons onkruiddoders. Almal is magteloos teen nog ’n aanslag.

Ek dink ons almal moet ons as “struggle kids” voordoen. Hopelik kan ons ook gehelp word en dan hoef niemand te werk nie en kan ons net sit en ontvang.

Kan ons gewone burgers nie fondse skenk wat kan gebruik word om die ACC en Paulus Noa hof toe te vat om hulle deur ’n hofbevel te dwing om alle hoë profiel korrupsiesake wat tans onder die mat ingevee word, verder te vat nie? Ek is bereid om vir soiets by te dra en ek glo baie ander mense sal ook. Ek vra maar net.

Ek wil net weet, jy as onderwyser het mos geweet waarvoor jy jou inlaat toe jy een geword het. Nou word dit gedurig gekla oor die baie merkwerk en alles is net suur. Komaan, gaan vra jou studiegeld terug en probeer iets anders met ligte werk. A nee a.

Republikein, baie dankie vir die interessante en uiters informatiewe gesondheidsbylaag op 20 September. Dit het soveel inligting wat ek kan en wil opvolg bevat. – A Marais

Dit is duidelik beklemtoon dat ons regering gereed en bereidwillig is om na onderwysers se versoeke te luister, maar dit kan slegs gebeur as alle betrokke partye daartoe verbind is om die tersaaklike kwessies te hanteer op ’n wyse wat verantwoordelik is, ondersteunend is om die onderwys vorentoe te neem en daarop gemik is om volhoubare oplossings te vind. Onderwysers, soos alle lede van ons gemeenskap, het die reg om protes aan te teken en hulle menings en eise te lug. Wanneer hulle dit doen, het hulle egter ook die verantwoordelikheid om die regte en omstandighede van ander te respekteer. Geen staking en optrede wat inbreuk maak op die konstitusionele regte van ander behoort geduld te word nie. Die opleiding van ons kinders was en is nog altyd ’n prioriteit wat konstitusionele beskerming geniet. Om jou persoonlike eise voorop te stel en eksamens te ontwrig, is ’n selfsugtige daad wat die kinders se konstitusionele reg tot behoorlike skoolopleiding bedreig en selfs vernietig. Dit is uiters teleurstellend om te sien hoe slinks onderwysers te werk gaan in die afdwing van hulle eie regte op die sensitiefste tyd van die skooljaar tot nadeel van al die kinders in ons skole. Jammer menere en juffrouens, “two wrongs will never make a right”.

Die staatshospitaal in Keetmanshoop is hel op aarde vir ons oumense en pasiënte. Daar is groot wanorde by ongevalle wagarea. Min dokters en sommige van die studente wat net geselskap hou in hul eie tale en hul eie tyd neem om na die pasiënte te kyk en sommige van die nurses is gestres, kwaad, suur, onvriendelik op hul gesigte. Die hele stelsel daar is korrup. Van die ou nurses – ook maar net ’n klein handjie vol – kan jy nog op staat maak. Die onmiddellike hoof van die hospitaal, kyk asb. hierna om die groot probleem op te los. Ons verlang terug na daardie baie goeie, netjiese, veilige jare met dissipline en orde toe dokters, verpleegsters baie opreg omgegee het vir pasiënte en hul werk vir hulle ’n roeping was en nie ’n beroep nie.

Ons, Karibib se jong mense, is ongelukkig. Ons doen aansoek, maar ons kan nie werk kry nie al probeer ons ons beste. Help ons asb!

Ek stem volkome saam met geagte pastoor W.S. Hanse en ek staan in gebed saam met hom. Waarheen is ons land op pad vir ons as die Suide se wettige inboorlinge van Mariental tot in Karasburg? Ons is trotse mense ongeag ons afkoms en ras en sal nooit eens daaraan dink om in Kunene, Caprivi, Ohangwena, Oshikoto, Omusati, Otjozondjuba, Oshana of Zambezi te gaan “resettle” nie. Ons is ’n baie trotse reënboognasie spesifiek van die Suide wat hier gebore en hier opgegroei het. Ons weet waarvandaan ons kom en waar ons behoort soos ons voorgrootouers ons geleer het. Laat ons Suide se trots en seun, “Hon.” Clinton Swartbooi, die saak “investigate”, want daar is ’n groot, gevaarlike mambaslang in die gras.
– Kleinkind Hercules

Dis nou rêrig erg, of wat noem ’n mens dit. Sien die mense nie of kyk hul nie rondom hulle waar hul werk nie? By Brakwater-skaal waar die trokke geweeg word, staan die lorries van alle rigtings lang, lang rye. Ek wens iemand kan nou tot hier kom ry. Die verkeersbeamptes sien dit nie. Hulle wag net die trok wat dalk verbyry en nie skaal toe gaan nie.

Ek het die polisie op Karasburg 3 jaar gelede ’n wenk gegee oor ’n groot hoeveelheid dwelms. Hulle het die goed gaan kry, hulle het belowe om ’n “claim” in te dien vir ’n vergoeding, maar is tot nou toe stil. Of bestaan daar nie meer so iets soos ’n vergoeding as jy die polisie inligting gee nie? Hulle kom ook nie terug en sê iets oor dit nie. Dis nou al 3 jaar.

Dank die Vader Seth Boois is uitgelig. Hulle moet Gibeon en Gochas en Aranos ook ondersoek. Daar broei ook sulke dinge soos in Kalkrand.

Mr. President, with all due respect. You are in the US looking for foreign investors while at home I have to close my SME. Due to the financial crisis back home, some guy woke up last week and refuses to me what is due to my company. Good Standing Certificate? When I deliver my service to your government no one asks me about that. No warning, nothing, especially to SMEs to get their old tax issues sorted out. The service had to deliver, I should pay it now. How is this Harambee?

Septembermaand . . . Lente . . . Groen bome, groen blomme en plante. Een van die mooiste tye van die jaar. Maar ook die maand met soveel tragedie. Hoeveel motorongelukke het plaasgevind? Hoeveel motors het uitgebrand? Hoeveel lewens verloor? Ek ry eers volgende maand langpad!

Drank en rook is nou ’n algemene probleem by skole hier in Karasburg. Elke 20ste van die maand dan is onderwysers en “cleaners” dronk of afwesig by skole hier in Karasburg.

Kommentaar

Republikein 2024-07-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Currie Cup: Toyota Cheetahs XV 82 vs 20 NovaVit Griffons | Cell C Sharks XV 25 vs 26 Fidelity ADT Lions | Suzuki Griquas 24 vs 44 Airlink Pumas Rugby World Cup U20: Australia U20 12 vs 17 Italy U20 | South Africa U20 12 vs 31 Argentina U20 | England U20 48 vs 11 Fiji U20 | France U20 26 vs 27 New Zealand U20 | Wales U20 31 vs 10 Spain U20 | Ireland U20 22 vs 16 Georgia U20 Katima Mulilo: 8° | 32° Rundu: 8° | 30° Eenhana: 10° | 31° Oshakati: 9° | 28° Ruacana: 13° | 31° Tsumeb: 12° | 27° Otjiwarongo: 8° | 25° Omaruru: 8° | 24° Windhoek: 6° | 20° Gobabis: 8° | 27° Henties Bay: 12° | 18° Wind speed: 17km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:41, High tide: 03:38, Low Tide: 22:03, High tide: 16:09 Swakopmund: 13° | 16° Wind speed: 14km/h, Wind direction: W, Low tide: 09:39, High tide: 03:36, Low Tide: 22:01, High tide: 16:07 Walvis Bay: 12° | 18° Wind speed: 17km/h, Wind direction: W, Low tide: 09:39, High tide: 03:35, Low Tide: 22:01, High tide: 16:06 Rehoboth: 5° | 20° Mariental: 5° | 20° Keetmanshoop: 5° | 15° Aranos: 5° | 23° Lüderitz: 12° | 16° Ariamsvlei: 7° | 13° Oranjemund: 12° | 16° Luanda: 20° | 22° Gaborone: 7° | 26° Lubumbashi: 11° | 30° Mbabane: 6° | 27° Maseru: 1° | 18° Antananarivo: 9° | 25° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 13° | 28° Windhoek: 6° | 20° Cape Town: 10° | 15° Durban: 9° | 23° Johannesburg: 8° | 18° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 14° | 28° Harare: 12° | 25° Currency: GBP to NAD 23.23 | EUR to NAD 19.68 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 18.16 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.37 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.73 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.32 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.16 | USD to AOA 871.26 | USD to BWP 13.56 | USD to EGP 47.96 | USD to KES 127.98 | USD to NGN 1515.35 | USD to ZAR 18.23 | USD to ZMW 24.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1791.53 Down -0.7% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13367.73 Up +0.54% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28364.79 Up +0.72% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9380.4 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 391.62/OZ UP +1.48% | Copper US$ 4.67/lb UP +2.36% | Zinc US$ 3 017.00/T UP 0.01% | Brent Crude Oil US$ 87.46/BBP DOWN -0.0079 | Platinum US$ 1 027.76/OZ UP +2.82% Sport results: Currie Cup: Toyota Cheetahs XV 82 vs 20 NovaVit Griffons | Cell C Sharks XV 25 vs 26 Fidelity ADT Lions | Suzuki Griquas 24 vs 44 Airlink Pumas Rugby World Cup U20: Australia U20 12 vs 17 Italy U20 | South Africa U20 12 vs 31 Argentina U20 | England U20 48 vs 11 Fiji U20 | France U20 26 vs 27 New Zealand U20 | Wales U20 31 vs 10 Spain U20 | Ireland U20 22 vs 16 Georgia U20 Weather: Katima Mulilo: 8° | 32° Rundu: 8° | 30° Eenhana: 10° | 31° Oshakati: 9° | 28° Ruacana: 13° | 31° Tsumeb: 12° | 27° Otjiwarongo: 8° | 25° Omaruru: 8° | 24° Windhoek: 6° | 20° Gobabis: 8° | 27° Henties Bay: 12° | 18° Wind speed: 17km/h, Wind direction: SW, Low tide: 09:41, High tide: 03:38, Low Tide: 22:03, High tide: 16:09 Swakopmund: 13° | 16° Wind speed: 14km/h, Wind direction: W, Low tide: 09:39, High tide: 03:36, Low Tide: 22:01, High tide: 16:07 Walvis Bay: 12° | 18° Wind speed: 17km/h, Wind direction: W, Low tide: 09:39, High tide: 03:35, Low Tide: 22:01, High tide: 16:06 Rehoboth: 5° | 20° Mariental: 5° | 20° Keetmanshoop: 5° | 15° Aranos: 5° | 23° Lüderitz: 12° | 16° Ariamsvlei: 7° | 13° Oranjemund: 12° | 16° Luanda: 20° | 22° Gaborone: 7° | 26° Lubumbashi: 11° | 30° Mbabane: 6° | 27° Maseru: 1° | 18° Antananarivo: 9° | 25° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 13° | 28° Windhoek: 6° | 20° Cape Town: 10° | 15° Durban: 9° | 23° Johannesburg: 8° | 18° Dar es Salaam: 23° | 29° Lusaka: 14° | 28° Harare: 12° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.23 | EUR to NAD 19.68 | CNY to NAD 2.5 | USD to NAD 18.16 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.29 | EGP to NAD 0.37 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.73 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.32 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.16 | USD to AOA 871.26 | USD to BWP 13.56 | USD to EGP 47.96 | USD to KES 127.98 | USD to NGN 1515.35 | USD to ZAR 18.23 | USD to ZMW 24.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1791.53 Down -0.7% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13367.73 Up +0.54% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 28364.79 Up +0.72% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9380.4 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 391.62/OZ UP +1.48% | Copper US$ 4.67/lb UP +2.36% | Zinc US$ 3 017.00/T UP 0.01% | Brent Crude Oil US$ 87.46/BBP DOWN -0.0079 | Platinum US$ 1 027.76/OZ UP +2.82%