SMS'e vir 26 September 2018
SMS'e vir 26 September 2018

SMS'e vir 26 September 2018

". . .maak oop julle oë. . ."
Mandy Rittmann
Hoe lank moet Rundu nog sonder water sit, en die vullis nie verwyder word, voor iemand iets aan die omstandighede in die dorp doen? Ons vergaan van vuilheid!

Skokkend, skokkend hoe vuil Rundu is! Kry die Burgemeester en haar mense nie skaam om te sê wat hul amp in Rundu is nie? Wel, ek kry skaam om te sê ek woon hier, wat nog as dit my werk was om om te sien dat dit ’n pragdorp moet wees en nie is!Windhoek. Wie het Windhoek opgebou? Almal is inkommers, vra ek Windhoek en Ou Lokasie se mense.

Ons is bly vir die leier van PDM, mnr. Venaani, dat hy tot ons plaasboere se redding kom. Ons het al gekla dat die rente op skuld gehef baie groot is en ons sukkel om te betaal, want die bedrag is verdubbel. So asseblief, tree in dat hulle rente wegvat dat ons klaar betaal. Dankie. Viva PDM!

Avihe se moordenaar beweeg tussen ons mense rond, want tot dusver is hy of hulle nog nie gevang nie. So die moord gaan ook ’n “cold case” word.

Mense, maak oop julle oë. As die aandele aan China behoort, gaan nog van ons land se mense sonder werk sit en ons kan dan maar Namibië se naam verander na Chibia. Ons kan nie meer langer so aangaan nie. Ons mense sit sonder werk. Kyk na die paaie en oral waar hulle is, sien jy Namibiërs daar werk en hoeveel Namibiërs moet nou nog sonder werk sit as gevolg van hulle. Hulle wurm hulle in ons land in en ons doen niks daaromtrent nie. Maak oop julle oë!

SMS oor trust wat moet gestig word om die beloning vir die aankeer van Avihe se moordenaars op te jaag. Niemand het ’n positiewe bydrae gemaak nie. Dit is ’n baie goeie gedagte, maar niemand stel belang nie, daarom gaan dit so in ons land. Niemand gee om nie, want dit is nie my kind nie. Ek is baie teleurgesteld!

You go NBC staff! You’ve got us, the viewers' full support to strike! Down with the ruling ruining NBC board and political elite!

Accusations media spying on MPs: Namoloh saying "he does not owe journalist anything and vice versa" makes me think of my experience today. I was driving and a gentleman was crossing the road without looking for any oncoming traffic. When I passed I showed him he must look. Then when I stopped he approached and started shouting at me. That it is his human right to cross the road and who am I to show him signs and do I think my car is more important than his life? I really hope you read this message and feel ashamed. You were being racist and it is because your life is more important than my car that I showed you to look. And I am a white old woman and you have no right to verbally abuse me the way you did, or do you beat woman?

Spelersopstand teen NRU. In die middel 80’s is bruin en swart rugbyspelers se werkgewers eenvoudig gekontak en van hulle is gedissiplineer en het selfs hul werk verloor. Hulle sonde was om bloot op te staan teen ongeregtigheid.

Dis opmerklik dat sekere persone en die NRU persoonlik aangeval word. Hulle is verkose deur klubs. Klubs is skielik baie stil. Skandalig.

NRU Comments. I would like to quote a few verses from the Bible to those who made remarks against the NRU, Mr. Diergaardt and Mr. Mensah. Be silent if you don’t have all the facts (Prov 18:13), be silent if you have to eat your words later (Prov 18:21), be silent when you haven't verify the story (Deut 17:6).

Mr. Green should sort out the issue concerning the Currie Cup before he leaves Namibia. These kind of unresolved issues bring eternal division. The public needs the truth Mr. Green. A dislike in one individual is costing a land their favorite sports. Let the real culprits please stand up.Ja, Groot Aub se polisie, die “drug dealer” is nie net in Oshakati. Op ander plekke is die kriminele aktiwiteite gestop. Nê!

CoW, asseblief! Wanneer gaan julle iets doen aan die stukkende karre wat so op die sypaadjies staan in Cimbebasia, woonhuise waar karre reggemaak word, karre wat ge'"spray paint" word. Nee o aarde, dit is tog ’n woonbuurt!

Theo Diegaardt, jy kan jou regtig skaam, jy wat geveg het dat ons in Kavukiland, Rehoboth nie sjebiens en drankwinkels moet hê nie, en wat doen jy nou, koop ’n huis en maak ’n sjebien oop. Sies man, ek het al my respek vir jou verloor, want jy kom besoedel ons blok.

SAP & H. U betoog teen honde is kru en getuig van swak smaak!

Ek is ook moeg vir kinders wat uit die lokasie kom en voor my huis sokker kom speel, hulle hoor net nie. Ek wil maar liewers nou wegtrek!

Kommentaar

Republikein 2024-12-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 21° | 37° Rundu: 21° | 32° Eenhana: 21° | 26° Oshakati: 21° | 29° Ruacana: 21° | 31° Tsumeb: 19° | 24° Otjiwarongo: 19° | 25° Omaruru: 21° | 32° Windhoek: 18° | 30° Gobabis: 20° | 29° Henties Bay: 17° | 22° Swakopmund: 16° | 17° Walvis Bay: 16° | 20° Rehoboth: 21° | 33° Mariental: 23° | 35° Keetmanshoop: 25° | 37° Aranos: 20° | 34° Lüderitz: 16° | 26° Ariamsvlei: 24° | 40° Oranjemund: 17° | 22° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 25° Lubumbashi: 16° | 32° Mbabane: 18° | 29° Maseru: 16° | 29° Antananarivo: 16° | 32° Lilongwe: 22° | 34° Maputo: 23° | 36° Windhoek: 18° | 30° Cape Town: 18° | 23° Durban: 21° | 26° Johannesburg: 16° | 18° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 21° | 35° Harare: 20° | 32° #REF! #REF!