SMS'e vir 27 Februarie 2019
"Net nog die RFA . . ."
Sterk ondersteuning vir Jo-Mare. Net nog die RFA het nie tot RA se redding gekom nie. Die RFA is in 1999 by wet geskep om genoegsame fondse te genereer en te bestuur vir paaiebefondsing. Vir dié doel het finansies die bestuur van driekwart van die per liter heffings aan die RFA oorgedra. Petrolverbruik het intussen vertienvoudig!
What a joke! Man gets fine of N$50 000 for position of 10 elephant tusks? Poachers and smugglers make hundreds of millions and laugh about the fines. There should be no option of fines, but straight to jail. The only way they will think twice about poaching!
Opgelei in Rusland. Hoofde van hospitale. Geen wonder ons hospitale lyk soos hulle lyk. - Wanda Richter
Trustgeld – “Jou Stem”: Ek vermoed dat die 36% nee-stemme grotendeels bestaan uit dié wat self lojaal uit die krip skep. Hulle kostestrukture moet met 70% gesny word, dan stem ek vir hulle!
Mynprojek, prospektering in die “so-called” beskermde Namib Naukluft Park en Dorob Park is niks nuuts in parke nie en alles word toegelaat deur MME en MET. Dis ’n groot klug! Kyk hoeveel myne is daar reeds in parke. Google MME en klik op die kaarte van mynlisensies en EPLs, dis skokkend! Die woestyn lyk soos ’n "swiss cheese" van prospekteergate, alles in beskutte parke. Government is net in geld geïntereseerd, nie in ons ongerepte gebiede en ons erfenis nie. Wag maar, die Desert Rose-monsterprojek, wat myle van ons ongerepte strande gaan opmors, gaan ook weer sy kop uitsteek, want dis “well-connected” ontwikkelaars. Siek, greedy wêreld.
Ek het ’n groot probleem met Kaisames se oggendprogram, dis meer lag en grap en dis so irriterend en kinderagtig.
Ek wonder wie is die hoogsgeleerde amptenare by Keetmanshoop munisipaliteit. Maak almal se CV’s bekend, sodat ons kan sien. Die gemeenskap van Keetmanshoop staan agter die Mayor, want sy is ’n pragtige voorbeeld van ’n politikus met integriteit. Aluta Continua Mayor van die 12.
Something fishy at City of Windhoek? Maintenance work, corner of Jan Jonker and Sam Nujoma not attended to for more than a month, leading to huge traffic congestion and frustration. Not a good sign.
Wil net sê, per SMS in ons Namibiërs se eie Republikein, daaglikse nuusgebeure en inligtingskoerant. Gelukkig word myne by my huis afgelewer, deur getroue koerantjoggie! Jammer dat alles wat gebeur en in leesbare vorm verskyn en nog gaan gebeur, nie deur die betrokke persone gelees word nie. Die menings van lesers jaag hulle eie bloeddrukke op en die betrokkenes by korrupsie en moord en diefstal ensovoorts sal nie doodgaan aan hul harte nie. Dankie joernaliste. Ek is bly ek is nog nie blind nie! Groete. - Dankbaar
Kan die NTLA uit Gibeon se |Khowese stam se besighede uit bly asseblief. Hoofman Johannes Isaack, hoofman Simon P M Kooper en Lazarus Kairabib ons Witbooistam en Witbooi-families insluitende die |Khowese Royal House het julle nie nodig nie. Kaptein S J Witbooi is ouer broer en Ishmael Witbooi is ’n jong erbroer. Laat hulle hom 'n pos as adjunkkaptein of senior raadslid aanbied. Laat Ishmael ook nederigheid toon as hy wil leier wees en sodat ons kan hande vat. Laat minister Katrina Himarwa help soos nou met die Bybel en die sweep. Hulle moet alle kante bywoon, eerder as wat hulle weg bly. Katrina, Lucia, Elize, Boois, wegbly is nie ’n antwoord nie!
Ek is dringend op soek na Brian Musambani, dit is in verband met sy dogter Chantelle. Iemand wat weet waar hy hom bevind, kontak my asseblief by 081 245 6651. Dankie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie