SMS’e vir 27 Februarie 2020
“. . . ‘n blik wurms . . .”
Iemand is bang Katrienkie gaan ‘n blik wurms oopmaak. Ek ruik ‘n rot, ‘n fishrot.
My vet, sowaar. Lyk my as jy ‘n kriminele rekord het, slaat jy vet poste met vet pay raak. Welgedaan Auntie K.
As onse Katrina dan nou weer terug is in die parlement dan kan Dippenaar mos nou ook as ‘n verkeerspolisieman aangestel word. Oeeeps!!
Wat is die rede dat onse president so vasklou aan Katriena?
Om saam met sommige mense (geestessiek, valse Christene wat net die tong gebruik en leuens versprei, mede-inwoners swart smeer, onmin veroorsaak) in ‘n kompleks te bly, is gebed werklik nodig. Wat sal sulke valse Christene eendag, dit gaan kom, vir God sê wanneer hulle voor hom sal verskyn? Dit was ons voorreg, ons behoort aan ‘n kerk, ons het ‘n bybel. (Satanic bible?)
Soek jy hulp? Daar is hulp! Sukkel jy met drugs, drank, depressie, verwerping, vrees, dobbel, swak selfbeeld ens. God wil jou help en genees. Skryf in by Siele vir Jesus Restorasiesentrum as student en raak ontslae van hierdie Sataniese binding wat jou lewe vernietig en begin leef. Kontak 081 213 7088.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie