SMS'e vir 27 Maart 2019
"...bekend as skietpiete..."
Leeujag: In die ou dae het ons ’n naam gehad vir manne wat so wanordelik skiet as gevaar dreig. Hulle was bekend as skietpiete.
Mrs Mensah, abortion is murder. Please let us not give the devil a foothold in our country and allow God to curse Namibia. Sex education is needed, but let us not start ripping babies from their mothers womb as the United States. Keep your morals Namibia.
Wie is die AR? Hulle is mos nie ’n politieke party nie? Hulle moet hulle neuse uit die “land reform” hou! - Trotse boer
Hoekom tyd, geld en energie mors op optogte vir behuising? Vra net die Chinese hoe hulle China Town en ander groot wonings dwarsoor die land gekry het. Almal sal dan volgende maand gedienste erwe kry. Van Katutura.
ACC, kan julle dan nie kyk wie kry regverdige resettlement plase? Korrupsie loop hoog. Dit is nie net Katrina nie, dis wie jy ken in die ministerie of familie. Is daar dan nie ’n paneel wat daaroor besluit? Mense met ’n groot besigheid en huise by die see kry ’n resettlement plaas, terwyl baie wat dit verdien al reeds jare sit en wag tot vergeefs.
Mr. Nelius Becker, highlighing the corruption going on in other developed countries by no means lessens the predicament we find ourselves in. Corruption cases are brought to light in Namibia over and over again and yet no one is apprehended as a result of it.
Shame on you Swapo government! So, on top of the 70 million upgrade to Sam Nujoma’s house, there is the invoice from the United African Group profiting 3,7 million (approx 108 000.00 per month) from state house for accommodating the founding father for about 3 years, while his house is being upgraded (nogal with a bunker)? How shocking and brazen is that? Shame on you Swapo government, shame on you!
Rössing Pension Fund has again postponed the payout of the surplus. Some got their payments and some of us are still waiting for years. Why are the applicants not treated equally?
Ons as afstammelinge van die volksmoord van die Duitsers op onse Ovahero’s en Nama en Damaras moet vergoed word, maar so ook onse mense se agter-, agter-, agter- en agterkeinkinders en alle ander vêrweg familielede. Vinnig asseblief! – Jopa
How can the Nampol narcotics branch in Keetmanshoop curb drug dealing when they are dealers and merchants themselves? Money makes the world go round.
Henriette Lamprecht, jou artikel “Sport kweek lewensvaardighede” is ’n riem onder die hart. As oud LO-onderwyser gaan ons trane oor die mishandeling van ons vak, deur skoolhoofde en met goedkeuring van die inspektoraat van onderwys nou stopgesit word en weer aandag aan die belangrikheid van liggaamlike opvoeding gegee word, al word lewenslesse ook bygevoeg. Solank ons (LO-onderwysers) weer ons volwaardige rol in die opvoeding van die kind kan speel, dan behoort daar beter volwassenes vir die toekoms voorberei te word. Opvoeding in totaliteit is belangrik, nie alleen die inneem van boekekennis nie.
Ek wil asseblief vir winkeleienaars en bestuurders vra om boetes te vra vir mense wat winkeltrollies sommer enige plek op straat los. Ek sien gereeld trollies langs strate hier in Windhoek.
Stem 100% met die SMS oor jeug en sport se wit olifante. Vat Rehoboth se center. Jaar in en jaar uit sit die personeel heeldag en doen niks en is heeldag op Facebook. Ek bly 8 jaar hier naby en nog nie gesien of die venters gewas word nie. Die werker se familie kom bly of plak in die gebou. Kom kyk self.
Ek is ’n bekommerde inwoner van Rehoboth wat graag wil weet wat gaan aan by St. Mary's Hospitaal in Rehoboth. Daar is jong verpleegsters wat daar werk wat lyk of hulle meer belangstel in hul selfone as in die pasiënte. Al die ervare susters het bedank as gevolg van die diktatoriale bestuur van die hospitaal. Dis net chaos wat daar aangaan. Die verpleegsters wat altyd vriendelik was, loop met lang gesigte rond. Hoor die verpleegsters bedank nou elke maand so 3/3. Bekommerd.
Gemeenskap van Rehoboth. Die huisinbrake word nou baie erg in ons dorp. Kan ons as gemeenskap opstaan en veg teen dit en “drugs” in ons dorp? Ons kan nie wag vir leiers en polisie nie. Kom ons staan op en reël ’n vergadering en bespreek dit. Genoeg is genoeg.
10 km buite Keetmanshoop, op pad Lüderitz toe, is ’n voerkraal waar beeste in die bloedige son op kraal staan, sonder enige skaduwee. Dit is onmenslik. Kan daar nie asseblief iets aan gedoen word nie?
Honde en Piet Etsabeth. Nogal snaaks hoe Piet se siening gebaseer is op geen wetenskap nie, maar ouderwetse sienings. Piet, ou vriend, daar is eintlik meer gevaarlike bakterië in jou mond en jou medemense wat saam met jou eet, as in die hond se mond. So die kans dat jy gaan siek word van jou medemens is veel groter as van ’n hond. Bietjie insig sal jou lewe nogal heelwat vergemaklik.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie