SMS'e vir 27 Mei 2021
SMS'e vir 27 Mei 2021

SMS'e vir 27 Mei 2021

"...op in vlamme."
Mandy Rittmann
Air Namibia is gelukkig van belastingbetalers se skouers af. TransNamib op in vlamme. Privatiseer dit nou! – Pietrossi



Ek soek tog hulp met kos, groot asseblief. Ek kom by niks uit nie, my kinders se skoolgelde staan stil. Ek is 'n huishulp vir 8 jaar, maar geld gaan nooit op nie. N$1 500, dit dek net die huur. Ek is opgesukkel, maar moet vasbyt, terwille van my kinders. Ek sal dit hoog waardeer. Enige hulp.



Baie dankie vir die Covid-syfers wat Republikein publiseer, aanlyn en nou ook in die koerant. Die morsakke en nay-sayers gee julle gas, sien ek, maar dankie dat julle deurdruk om die land op hoogte te hou.

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!