SMS'e vir 28 April 2017
“. . . eers die pinkie . . . ”
Mooi man! Duime op aan die beampte wat vanmiddag (26 April) om 17:35 met sy flikkerende blou ligte by die indraai na Nust gestaan het. Dit is nou soos mens na wes in Brahmsstraat na die universiteit se kampus indraai. Buite die motor, pet en donkerbril op. Ek het duime op gewys, maar hy het my nie gesien nie omdat hy besig was om taxi's na links en regs te bespied wat dit naby waag. Hierdie indraai is 'n pyn waar huurmotors dikwels opstapel om studente op te laai en verkeer in alle rigtings bemoeilik en wat vloei selfs onmoontlik maak. Regte medisyne vir voorkoming van padwoede. Dankie nogmaals. Waardeer. – Windhoeker
Skokkend! “Doodskoot van agter” Wat regtig daai aand tussen Shaningua en die Finse burger gebeur het, sal niemand seker ooit weet nie. Selfs die hof kan nie die waarheid uit iemand dwing nie, en die Fin is nou dood, maar iemand moet met sy gewete en die waarheid saamleef. Dis seker reeds erg genoeg.
Budget cuts, huh?! Maar as daar gereis word, gaan agt terwyl drie iets weet van vergaderings, wat gaan doen die res? S&T eet, sny dit? Laat die GRN-karre wat so misbruik word 17:00 geparkeer word en kyk hoeveel word daar op petrol gespaar, dalk sal dit help. Laat GRN begin iets doen om te wys hulle spaar.
Government wants to start a state lottery and cash in a percentage as state income, which would contribute to poverty alleviation? Can anyone grasp the logic of such thinking? What a scam! On the contrary, it will make the poor poorer as it is mostly the poor who would spend the little they have on lottery tickets in the hope of winning big.
Regering, vergeet van julle NEEEF-storie. Besighede gaan toemaak. Mense gaan hulle werk verloor. Julle is nou besig om van Namibië Zimbabwe No. 2 te maak.
NEEEF: dit gaan nie oor 25% nie. Die target is 100%, later eers die pinkie en dan die hele hand.
Still waiting for answers of 3 MPs (among others) Petrina Haingura, Alexia Manombe-Ncube and Agnes Limbo, who went to New York to attend International Parliamentary Womens Bureau meeting from 13 to 24 March. Reportedly ended up not attending, but reportedly did personal business/other activities, including shopping instead. Government, or rather taxpayers spent N$650 000 on these three and their support staff. We have a right to know the full travel cost of the whole delegation! Read article in Informante. This is scandalous and heads must roll!
Mr President, we are still waiting for publication of detailed total costs of your and your bloated entourage's lavish luxury travels last year, we have a right to know how, and on what our hard-earned taxes are splashed.
Talking about good standing of the elders, do the pastors of ELCRN have an exemplary life in society - especially those in leadership? Dear chairperson of the nomination commission, remember that they will use you, then misuse you, then abuse you and remember you are out. Mark my words, do the right thing and resign, don't embarrass yourself.
Hoe tevrede is Namibiese burgers? Julle vra nog! Met die patetiese dienslewering wat ek al in my lewe hier gesien het, dink ek daai opname gaan allerhande interessante voorstelle aan die regering maak. Hoop hulle kan dit vat.
Ek het nooit van pres. Bush gehou nie, maar teen Trump lyk die man na 'n lammetjie. Goed dat hy darem nog nie van ons vergeet het nie. Hoop maar Trump voel ook iets vir Afrika, maar dit lyk nie so nie – ons is mos te arm.
Tragies dat daar so baie MIV/vigs onder die Namibiese jeug is. En die feit dat meisies dit meer kry as seuns sê baie. Ons meisiekinders moet soveel meer opoffer om te oorleef. Hul lywe gebruik. Die lewe is nie regverdig nie.
Dat 'n arme dominee nou moes bontstaan vir die 27 passasiers is nogal 'n skande. Hoekom kon die bus-maatskappy nie help nie? Darem gaan hulle die dominee vergoed.
Parts of the Dunes in Henties Bay are used as a public toilet. Sanitation is poor. Basic hygiene is not known. The health risk is high. The building workers faces around. Henties is on its way to be a sewer.
Mense, hou by die padreëls, dit raak nou gevaarlik met die roekelose bestuurders.
Ons kry nie meer werksklere nie, net ander mense. Ons dra stukkende klere, een van die dae loop ons kaal of jy moet 'n ander persoon se ou klere aantrek.
Nooit, maar nooit ooit neem ek weer deel aan enige kompetisie waar hulle jou vra SMS dié naam na dié nommer nie. Hoe is dit moontlik dat die rekenaar, indien enige gebruik word, net sekere vanne kies om te wen? Word ons ander vanne nooit slim nie? Hierdie "me" het nou besluit tot hier toe en nie verder met geldmors op hierdie korrupsie nie.
Wonderlik is die SMS-lyn van ons bollie, het pragtig hulp gekry oor die rolstoel wat ek gesoek het, dankie, Namibiërs.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie