SMS'e vir 28 Augustus 2018
"Vat jul Bybel en lees..."
Aan die leiers van die grondkonferensie. Vat jul Bybel en lees dié versie asseblief. Spreuke 22:28. Dankie.
NAC: 70 lêers al van November 2017, 8 maande by ACC en nog geen besluit van AG op aanklagte? Laat mens regtig diep dink en wonder hoekom word met so baie bewyse daar nie opgetree word nie? "Well connected? Cronies? Protection? For Gods sake stamp out the horrendous corruption and looting!"
Dit is duidelik dat Namibia Airports Company geen plan het om in die afsienbare toekoms en miskien nog daarna ook die totale gemors op ons geliefde lughawe op te los nie. Ek raai almal aan om nooit tussen 12:00 en wel, hang af hoe lank die vlug vertraag is, te vlieg na Johannesburg of Kaapstad toe nie. Vlieg voor 12:00 of na 17:00 as jy kan. Anders moet jy jou tasse vol baie geduld pak en moet geen logika saamvat nie.
Ek wonder maar net waarvoor die 800 miljoen dollars aangewend gaan word wat die Chinese gekenk het, of sal skenk, of is dit net weer sekeres wat voordeel hier uit gaan trek, terwyl ons mense nie eens huise en kos op hulle tafels het.
Wonder maar net - begin al Windhoek se taxinommers by 001? Het so pas Y571 gesien. Dit wil sê ons het nagenoeg 14 800 taxi's op Windhoek se strate?
Padveiligheid! Kry die swaar trokke van die pad gedurende 'n naweek.
Hoekom kry 'n mens nie gou hulp nie? Jy moet lê met pyne heeldag as dit naweek is. Sien nie 1 wat werk nie, almal stil. Hoe moet 'n mens maak?
Joos Platt jou kommentaar op sosiale media oor die vrou wat haar kind versmoor het, verstaan ek nie. Ek haal jou aan. "Ek is jammer vir haar en hoop sy kry vinnig parool. Dit is die gevolge van ’n stormagtige verhouding en ’n vrou wat geswyg het oor mishandeling. Haar beskermer was haar aanvaller." Jy pleit dat sy vergewe word. Hoe regverdig jy dit?
Oom Hannes, sê my watse bemesting gebruik jy.
Die Ararat, die Karasmata en die Moria kerke is groot in gratis professieë, nou moet ons N$200 vir 'n professie betaal by die gewone kerk. Eto.
Wat het gebeur met die ondersoek van my vriend Henry Farmer wat so wreed vermoor is op 25 September 2017? Dis amper ’n jaar gelede en niemand is al tot verantwoording gebring nie. Onthou, God slaap nie en sy dood sal nie ongesiens verbygaan nie.
Woensdagaand teen sesuur staan 2 “traffic cop”-karre by Pick n Pay Swakopmund, omtrent 2 ure lank. Een voor Beryls en die ander op een van die behinderde parkeerplekke direk voor Pick n Pay. ’n Taxi op die ander direk langs die "cop car"? Geen teken van die "cops" nie. Wonder waar hul was, want definitief was hulle nie daar om oortreders te vang nie, want het self op behinderde plek gestaan?
Los maar vir Colette Riekert uit. Sy het meer vir onderwys gedoen as julle almal saam! Waar dink julle sou die 1 800 leerlinge gewees het as daar nie ’n Windhoek Gimnasium was nie?
WAP en WHK Gimnasium fiasko. Jerry! Jerry! Jerry!
Die hele rugbysage is as gevolg van die feit dat die sportgedeelte van die privaat skole meer belangrik is as die leer en opvoeding.
In Schlip word mense met dagga en pille gevang, kry hulle borg en dan kom verkoop hulle weer, dan kry hulle net geldstraf. Hoe sal Schlip skoonvry wees?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie