SMS'e vir 28 Januarie 2021
SMS'e vir 28 Januarie 2021

SMS'e vir 28 Januarie 2021

...gee jou pakslae."
Mandy Rittmann
Patriot van Suidwes. Wees meer spesifiek en hoekom die spesifieke koerant met ’n ander in Suid-Afrika taamlik neerhalend vergelyk. Los vir Blou Bollie asseblief! – Robbie

Waarom ry N 3337 OM met blou ligte op sy dak? - D.VFelix Bamberger (Boerseun). Hoop jou ma gee jou pakslae. Ons het almal van klein tyd geleer om hande te was en jy weier? Sies man, en sê jy sal nie ’n masker dra nie. Bly weg van die res van ons Namibiërs en by the way ons het nie mense soos jy nodig om namens ons enigiets te doen nie. Al wat jy doen, is om ons skaam te laat kry, omdat ons boere is.Dinsdag se koerant. Trump Viva'er. Hoekom skel jy die dame, jy klink bitter. Sy sogenaamde pardons was vir gabbas en skelm vrinne. Soort soek soort, mos dan nie?

Telegram-toep: As ’n volopbetaalde subskripsielid van Republikein vereis ek dat julle alle invoegsels wat slegs met Telegram versprei gaan word met my ook deel op WhatsApp. Wie gee Republikein die reg om my te dwing om van ’n minder veilige toep gebruik te maak? Ek stel nie belang om van Telegram gebruik te maak nie, maar as ’n subskripsielid verdien ek ook om alle voordele te geniet. (Intekenaars kry reeds om middernag toegang tot alle inhoud. PDF-publikasies word eers om 10:00 op WhatsApp en Telegram gedeel. Geen invoegsels wat nie in jou koerant is nie, handelsmateriaal uitgesluit, word op Telegram beskikbaar gestel nie. - Redakteur)

This world we live in, or should I say this continent. the whistle blower in South Africa, yes he is in jail, but in this country or its neighbours the corrupted high official live the good life with no consequences what so ever. It's so sad.

Namibia is in a serious dilemma with an unconstitutionally elected President, whose name is always linked to serious organized crimes, such as the Kora 23m, SME Bank 200m, Fishrot, etc. In the interest of Namibia is it not time for No. 1 to either come clean or step aside?

Ons getroue Republikein het nou ’n New World Order-propagandablad geword. Dr. Kobus Laubscher het Landboufokus geskaak vir 5G bemarking, NWO propaganda.

Meneer en mevrou mag 24 uur drank verkoop op Sondae. Ek wonder of hulle maskers ook verkoop? Meneer en mevrou is opgesukkel.

Kan die persoon, wat Dinsdag 26 Januarie oor prokureurs, dokters en ingenieurs geskryf het my kontak. Ek het dieselfde doelwit. – 081 045 1065

Kommentaar

Republikein 2024-11-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 23° | 38° Rundu: 24° | 35° Eenhana: 23° | 35° Oshakati: 25° | 34° Ruacana: 24° | 35° Tsumeb: 22° | 33° Otjiwarongo: 20° | 32° Omaruru: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Gobabis: 23° | 34° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 16° Walvis Bay: 14° | 23° Rehoboth: 21° | 34° Mariental: 21° | 36° Keetmanshoop: 18° | 36° Aranos: 22° | 36° Lüderitz: 15° | 26° Ariamsvlei: 18° | 36° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 24° | 25° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 34° Mbabane: 18° | 32° Maseru: 15° | 32° Antananarivo: 17° | 29° Lilongwe: 22° | 35° Maputo: 22° | 36° Windhoek: 21° | 33° Cape Town: 16° | 23° Durban: 20° | 26° Johannesburg: 18° | 33° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 36° Harare: 20° | 31° #REF! #REF!