SMS'e vir 28 Julie 2020
". . . dit wat reg is . . ."
Swapo se nuwe verkiesingsmanifes van 2019: sosialisme met Namibiese kenmerke. Lyk my China gaan ons enigste buitelandse belegger word. Nog verder agteruit!
Waarom word Namibiërs retrench, terwyl buitelanders aanbly? Kyk na die werksetiek, betroubaarheid, stiptelikheid, hardwerkendheid ens. van die onderskeie mense. Werkgewers sal diegene behou op wie hy of sy kan staatmaak.
Namibiërs maak meer bohaai oor ’n bobbejaantjie in die lesersbriewe as oor die moord. ’n Wrede slagting van Daniele Ferrari in Windhoek. DHPS kniel, lê op straat vir BLM, wat niks met Namibië uit te waai het nie. Ms. Geingob bejammer die ma van die 2 weke oue baba wat tot die dood toe verkrag is, wat hom nie beskerm het nie. Regtig?
Die persoon wat vra of die Avisdam-moord as gevolg van die ongevoeligheid oor Henties se galg is. Die man wat sy twee weke oue dogtertjie verkrag het, was dit nie ook as gevolg van dit nie? Nee. Dit is vandat die galgtou (doodstraf) weggeneem is wat dit so gaan, want daar is geen afskrikmiddel meer nie. Ons leef in ’n tyd wat dit wat reg is, verkeerd gepraat word en dit wat verkeerd is reg gepraat word.
Hoe is dit moontlik dat ons hofsake gedurig uitgestel word? Die hof gee die datum, maar nadat verlof weereens geneem word om daar te wees, daag geen aanklaer en geen magistraat op nie. Dis ’n gemors van almal se tyd! Waarvoor word hul betaal?
As die ongewone toestande van erge wind, sand en stof saam met die corona-inperkings voortwoed, soos tans, gaan plekke soos Hentiesbaai in die toekoms nie meer as die hengelparadys van Namibië bekend staan nie, maar eerder ’n toeriste-atraksie soos Kolmanskop raak. – Rudie
Baie besighede verminder hulle mense. Die government moet ook sy ministers verminder. Hulle is te veel vir so ’n klein land soos Namibië. Hulle eet net ons belastinggeld op.
Coastal residence are alarmed at the prospect that the coastal area may again be placed under lockdown one. Should this happen, nothing will be left of the local economy. On Saturday a peaceful protest was organised to demonstrate against such a move. The defense force and the police were in attendance to quell any uprising. My wife and I did not stay to watch any arrests. But we are alarmed at the blatant violation of the coastal citizens democratic rights. So much for a democratic Namibia.
Mr. President, livelihoods matter, please keep our economies functioning.
President, wanneer wil u ’n wêreldbiddag uitroep? Dis net God wat die virus kan laat verdwyn, dis nie net Walvisbaai se probleem nie. Ons as nasie sal moet buig voor ons Vader. Groot asseblief. Van ’n moeder.
In antwoord op die leser wat oor die Nederlandse grappies kla. Ek is een leser wat hulle lees, maar ek dog hulle is in Vlaams (van België). Ek verstaan nie elke woord nie, maar gewoonlik genoeg om die punt te vang.
Kan iemand my asseblief antwoord. Ek is ’n Suid-Afrikaanse burger en ek kom trou in Namibië met ’n Namibiese burger wat jare lank al in Namibië woon. Ek is mos dan outomaties geregtig op my domicile? Dis soos wat ek dit lees en verstaan. Help my asseblief.
Ek soek asseblief hulp met kospakkies en nommer 5 tekkies. As u kan help, sal ek bly wees. My nommer is 081 792 8553. Dankie baie. (Geagte die brieweredakteur, kan u dit asseblief weer vir my plaas in u koerant. Ek het nie juis positiewe terugvoering gekry nie.)
Indien iemand kan help. Ek is op soek na ’n tweede handse sweetpak vir ’n graad 1-leerder van Laerskool Emma Hoogenhout asseblief. Kontak 081 206 8223.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie