SMS'e vir 28 Junie 2021
SMS'e vir 28 Junie 2021

SMS'e vir 28 Junie 2021

"... eie troepers kies."
Mandy Rittmann
Geluk aan die NRU se nuwe rugby-afrigter. Ons hoop net die rugbyproewe word ook weer gehou, sodat Mr. Coetzee sy eie troepers kies.

In omtrent al die koerante verskyn groepfoto's. Hoekom dra net 3 uit 20 mense maskers as hulle so skouer aan skouer staan? Of almal hou aan die reëls, of hulle kan maar reëls maan toe stuur. Dis belaglik wat hier aangaan.

Ek verwys na Republikein van 7 Junie 2021 waar Mbumba sê hy is nie tevrede met die vergoedingsbedrag wat Duitsland aanbied nie. As ek Duitsland is, vat ek die geld terug en stuur Mbumba en kie maan toe en stop enige verdere finansiële ondersteuning aan die land. Wat Duitsland nie weet nie, is dat sommige mense nooit tevrede is nie.

Okahandja Councillor, Mr. Akser Aupindi, thank you for your letter dated June 24th 2021. We need more people with your mindset in our government. You did exactly what needed to be done. Thank you brother, show them what leaders are supposed to do for the nation.

Mense van Okahandja, gaan asb. na die munisipale kantore toe en gaan kyk na die absurde waardasies van ons eiendomme.

Laat ons inent en kom by Ysland. Bel my nie weer oor Ivermektien. – David

41-jarige man soek werk. Hy het kode 8. Hy kan gaste ry. Hy kan met laaigraaf werk. Hy ken ook plaaswerk. – 081 841 5582

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!