SMS’e vir 28 September 2017
“. . .ewe skielik, poef!”
Mense, wat gaan aan met ons regstelsel? Jy ry (na bewering) 3 mense dood onder die invloed van drank en spoed en ewe skielik, poef! Soos mis voor die son verdwyn jou dossier en jy’s vry. Dis hoekom dit so in ons land gaan soos dit gaan. . . Of is dit ook ‘n kwessie van die “brown envelope” onder die tafel? Jy’t tog ‘n gewete.
Morné Mouton: Hoe is dit moontlik dat beweerde moordsake se dossiere weens onbevoegde polisie of beamptes verdwyn en sake dan uitgegooi word? Dit is absoluut skandelik!!! Dit is nou die hoeveelste keer dat dit gebeur en beamptes/polisie moet dan aangekla word. Mouton was (na bewering) dronk, het roekeloos gery en drie mense doodgery en kom weg daarmee oor nalatigheid? That in itself is a crime! What a sick justice system. Poor Namibians!!! (Die staat sal die verdagte weer kan aankla en die saak heropen sodra die dossier beskikbaar is. – Redakteur)
Dankie, Koos, vir jou brief. Ek het vanoggend (Dinsdag) vir Adv. Peet Harmse gesê ek wens iemand wil ‘n vergadering met die munisipale raad reël sodat ons kan praat oor al ons probleme. Hulle is die enigste mense wat iets kan doen. Hulle sit met die hef in die hand. – Oom Lood
I just came from Europe and I am very disappointed with the service at arrivals. It takes 2 hours to come out. I read in the newspaper about the slaughtering of donkeys. Why does Namibia give permission to the Chinese to slaughter the donkeys that are a symbol of Europe and should be also a symbol of Africa?
Telecom agterstallige gelde. Vir hoeveel jaar moet die wanbetalers hulle op ‘n maandelikse basis aan hulle verpligtinge afvee om by 400 miljoen uit te kom? Baie van hulle reken seker dis een van die baie voordele van ‘n hooggewaande posisie terwyl Telecom ook maar saamspeel en skielik wakker skrik voor die eise van jaareindbonusse. Asseblief, gee die name van hierdie ekonomiese saboteurs – dis meer nuuswaardig as aangepaste statistieke.
Mense hou homoseksuele mense so dop hier in Tseiblaagte. Maar die dwelm- en daggaverkope word as normaal aanvaar. Dwelms breek baie meer af as wat die gemeenskap twee gay manne dophou. Dit word normaal aanvaar en families maak ‘n lewe uit die dwelmsverkope. Dwelms vernietig die jeug se toekoms, nie twee gay manne nie.
Ai, sal die arme mense van Min of Works so swaar moet kry. . . Hulle sukkel nou al ‘n week lank met rioolpype wat stukkend is. Die handskoene wat hulle gehad het, is ook stukkend. Hulle het ook nie eens seep om hul hande af te was as hulle klaar gewerk het met ander mense se afval nie. Nie eens die algemene ding seep het hulle nie. Kantoorhoofde vee hulle aan jou af as jy waag en hulle iets vra. Die mense moet rondhardloop en struggle by ander ministeries. Plaaslike mense raak ongeskik en beledigend met hulle. Sommige dink dis in net Karasburg wat ons het om te werk. Daar is van hulle wat werk, en daar is van hulle wat elke dag op verlof is en daar is wat heeldag private werk doen en daar is wat heeldag rondry. ACC, stel ondersoek in, groot asb.
Keetmanshoop se aanklagkantoor. Dis baie vuil en septies. Miskien is daar nie skoonmakers nie, maar die vuilis lyk aangepak. Dis tog die vooraansig, so doen asseblief iets daaraan. Binne en buite lyk nie mooi nie. Dit is verseker 27 jaar se aanpaksels. Sterkte met die operasie skoonmaak.
Ek sweer ek sal nie my TV-lisensie betaal nie. Die radio is meer produktief. Laat hulle NBC 1 regmaak met sy ou nonsens.
Min. of Finance, Min. of Agriculture, Min. of Health and Social Services, asseblief, betaal Nkasa sekuriteitsfirma hulle agterstallige gelde uit. Ons wagte kry swaar. Ons salarisse is 3 tot 4 maande agterstallig, dan word jy nog 3 tot 4 maande nie betaal nie. Hoe moet ‘n mens oorleef?
Die koerant is regtig nie meer ‘n plesier om te lees nie. Dis nou so deurmekaar soos poeding in ‘n weeshuisbadkamer. Ag nee, julle!
Keetmanshoop hospitaal. Regional Office. Wanneer kry ons die oortyd backpay se geld? Ons het lank gewag.
MTC se motorkompetisie: Hul kyk wie se selnommer dit is wat hul trek voordat hul wenners bekendmaak, dis hoekom ons mense wat al jare deelneem nooit wen nie.
Why is it that chains stores flood the newspapers with pages and pages of specials, yet when you get there most of the goods have conveniently have not arrived yet? It is very frustrating and seems dishonest. They are luring customers to their shops under false pretenses. Whatever happened to good oldfashioned customer services, work practices and ethics. I really miss them. . .

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie