SMS'e vir 29 Augustus 2019
SMS'e vir 29 Augustus 2019

SMS'e vir 29 Augustus 2019

". . . bring skuldiges na vore . . ."
Mandy Rittmann
Daar is 'n forensiese verslag wat in Pohamba se tyd as president deur die ouditeur-generaal aan hulle verskaf is oor die GIPF-saga. Ek wonder hoekom kan hulle nie daardie verslag gebruik om culprits aan te kla nie. Die feite wat nou apparently missing is, is mos vervat in daardie forensiese oudit? Hoekom kan die staatsaanklaer dit nie gebruik nie? Government het nooit aksie geneem op daardie verslag soos hulle veronderstel was om te doen nie.



GIPF-geld: Ja, bring skuldiges na vore wat geld gesteel het. Ons kan nie toelaat dat ander ons swaarverdiende geld vir hul toe-eien nie!



Here we go again with crooked business, Sam Nujoma using a massive plot of land given to the Sam Nujoma Foundation for free to be used for schools or charitable institutions, which Nujoma now wants to develop into a 50 million residential and commercial project in order to gain rentals for the foundation? Huh? Making money? For the Foundation? To do what exactly? What does the Foundation do for the people in the first place? The rot in this country is just unbelievable, shocking!



Asseblief, los nou die onderwysers uit wat op die bus was. Geen mens sal enige ongerymdhede sien en dit net so los nie. Los al die vrae in die gereg se hande en bid eerder vir die skool, kinders en ouers. En hou op die onderwysers kruisig.



80% van alle motorvoertuigongelukke in Namibië is geen ongelukke nie, maar eintlik strafbare gebeurtenisse wat voorkom kon gewees het. - Jan Brand



Can any investigative journalist provide the readers with the following information on the 64 members of the Namibian government: Salaries, benefits and other perks (cars, internal and external flights etc.), S & T claim history over the last 5 years, any other. And please this should not be regarded as confidential, since we the tax payers are shouldering this huge burden.



Ek wil net graag weet? Daar is bejaarde mense wat afgetree het, wat gewerk het tot op 67 of langer. Niemand het hulle in kennis gestel dat hulle by Social Security N$8 000,00 kon gaan haal het toe hulle nog gewerk het nie, of toe hulle op 60 afgetree het nie, nou word die geld vir hulle geweier! Hoekom? Wat word nou van hulle geld wat hulle inbetaal het? Hoekom word dit nie aan hulle uitbetaal nie? Ek dink dit is 'n foefie net om geld op so 'n vuil manier van bejaardes te vat.



Namibië se oumensies (ouer as 65 jaar) se maandelikse pensioenarisinkomste alleen kan nie brood op die tafel voorsien nie. As kinders of ander weldoeners nie help nie, sal hul nie kan bestaan nie. Kan die regering nie toesien dat die maandelikse toelaag darem meer redelik word en dat enige vorm van belasting tog afgeskaf word nie? – John Jailub



Meneer die Redakteur. Wie is of was die wenner van Superrugbyraai se 10 duisend Namibiese dollar kontantprys? Vra maar net, indien ek dit gemis het. Groete. (Die wenner was me. Claudia van der Merwe van Windhoek. Sy en haar man het N$14 000 en 'n Explora-dekodeerder ontvang, soos ons in die uitgawe van 22 Augustus berig het. - Redakteur)



Daar is mense wie bome totaal afkap, dan sê hulle hulle hoop goeie reën sal kom. Help tog asseblief! Sê vir hulle dat bome dié belangrikste bestanddeel is vir reën!



Kan Kalahari Desert die drankhuise in Gemengde Lokasie toemaak.



My hart gaan uit na al die boere. Hulle staan nou in die kwaaiste greep van die droogte. Ek dink dit sal goed wees as die regering vir ons kan sê hoeveel boere hulle al gehelp het. Ons is geregtig op uitvoerige syfers om te weet die regering, wat maar eeers laat ingespring het, bring sy kant.



Dra die Swakop-brug regtig nog CR Swart se naam?



Op soek na Jaques Andries Burger. Geboortedag 5 November 1978. Kontak Jenette 081 450 8705.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!