SMS'e vir 29 Junie 2018
". . .tombohuise vir samesyn. . ."
Ai tog! Mev. Steenkamp, watter impak het die teenwoordigheid van die liefjuffrou doer in die verre Suide op die res van haar klasse? Positief of negatief? Dit is maar een voorbeeld van die situasie waarin u ministerie verkeer - chaoties. - Ou Onnie
?Bernadus Swartbooi het nie goed wat hy gepraat het oor Uutoni Nujoma uit sy duim gesuig nie, dit is goed wat hy gaan sien en beleef het. Daar hoor julle met watse goed staan die "honourable".
?Landsgenote: Al die leuens verkondig vanaf onafhanklikheid dat daar geen armoede onder 'n Swapo-regering sou wees nie veroorsaak steeds dat mense nog vir die regime stem, net om kaia-bewoners te word. Sjebiens vir ontwikkeling en tombohuise vir samesyn. Daarvoor sal die Swapo-regering nooit hul stemvee se bedryf met die gepaardgaande euwels hokslaan nie. Stil en rustige buurte waar orde was, is vervang met harde musiek, geraas en onrus en die "comrades" kyk anderpad. Eina, maar toe maar!
?Ek dog die skoonmaker van Otjiwarongo wou net die skoolkoshuis se kombuis bietjie skoonmaak, of hoe?
?Kan dit waar wees dat net die minister van onderwys na bewering korrup is in President Geingob se kabinet?
?Die foto by die berig oor Namibië se spoordiens is passend by die berig. TransNamib is 'n ongeluk met sy swak diens.
?So, Chinese company Namibia Oriental Tobacco Co, is owned by Swapo! They are again seeking the green light for a 14 billion tobacco plantation in Zambezi region? How many 1000's of hectars of pristene land have been cleared for this? Three guesses, they will get it seeing Swapo are their partners? Where are your morals Swapo? We are a non-smoking country but you and the Chinese plant tobacco? Shame on you and your rotten double standards!
?Namibië senior nasionale netbalspan, veels geluk met die wen van die Pent-toernooi. Hoop die president sal ook aan julle dink as hy toekennings gee. Niemand sê iets nie, maar julle het hard gewerk vir Namibië. Afrigter Tjivera, hou so aan!
?Nou klop my hart boem, boem, ti-tse! Verby gery in 'n taxi en gesien daar rond by Otjomuise “Fire Brigade” lê 'n skoon vlakte, geteer met lamppale wat glo al lank brand, maar geen huise. Eto, wie se plek is daardie? Vir wat is dit so onregverdig? Eto, by die dam soek ons ook netheid en mooi teerpaaie. Kom kyk as jul nie weet nie. Voor Olofskool in Saltspring word die kinders en mense ook gestamp, maar julle, die sterkes, weet glo nie. Sit "humps" in daardie straat. Daar ry die manne teen 'n hoë spoed, net soos hulle wil. Teer asseblief ook ons afdraaipaadjies, ons dood van stof, en as dit reën, spoelslote. Of kom julle net verkiesingstyd? Ons is ook mense. Maak reg waar verkeerd is, laat ons ook trots is en met blye harte gaan stem. Laat julle nie mense rond soek nie. - Oumaros
?Og, het 'n probleem hier in Rehoboth in Blok E. Ons was gesê dat ons die plek moet skoonmaak, maar nou kom die mense nie terug nie sodat hulle die goed kan kom optel. Ons kry baie swaar.
?Met Hage 3 jaar aan bewind sweef daar té veel klanke in die lug rond. Is daar iemand wat “huggies” aan die regering kan "sponsor"?
?Hierdie is aan al die mense wat die taxi's "flag" vir 'n "lift". Julle is gedeeltelik die rede dat hulle soos barbare ry. Julle moet saam 'n boete kry.
?Na Selco se elektrisiteitslewering uit getoitoi is, terwyl onse basiese gebruik heelwat goedkoper was, het Keetmanshoop-munisipaliteit die krag oorgeneem. In Selco se tyd was kragrekeninge vanaf die 22ste al in die pos, dit is nou die 29ste Junie en rekeninge is nog nie eens gevou nie. Elke maand dieselfde storie. Lyk my die kragrekeninge-afdeling het toesig nodig. Mevrou Kröhne kyk, tog na die elektrisiteitsrekening-sage, asseblief! Baie dankie.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie