SMS'e vir 29 Maart 2017
“...na ’n loperige teer mengsel...”
Kalkrand well murders - how can it take seven years to convict and sentence the murderers? The simplest cases take years and years of postponements upon postponements, costing the country millions. What is wrong with our police/justice system?
Wat gaan met die polisie se dienste in Windhoek aan? Ons het drie persone gebel nadat 'n dronk man gisteraand deur ons muur gejaag het. Hulle het nooit hier uitgekom nie, dis 'n skreiende skande dat 'n mens nie op hulle kan staat maak nie!
Wat gaan aan dat daar deesdae so baie “crime” in Swakop is? Kan mens nog veilig daar gaan vakansie hou?
So, Amerika ondersteun Namibië. Wat dink hulle van die Noord-Koreaanse bande, wonder ek . . .
Ek verstaan mens-dier-konflik, maar die absolute wrede, afskuwelike dood van die luiperd is barbaars. Ek kon nie die video klaar kyk nie, dis is net té afstootlik. Weet die boer nie dat die luiperd 'n beskermde spesie is nie? Ook dat die jag met honde onwettig is nie? Ek hoop nie hierdie geval word weer onder die mat ingevee nie en dat die boer ordentlik gestraf sal word.
Het 'n openbare beskermer meer gesag as 'n ombudsman en ACC? En as eersgenoemde hoër is, kan een aangestel word - die uurglas loop leeg!
PM Kuugongelwa, julle gee mos gratis kondome vir alle mans. Gee tog gratis "pepper spray" vir alle vrouens asseblief. Baie dankie.
Kan iemand my reghelp. Kry elke dorp nie elke ses maande of jaarliks 'n X-bedrag geld van RA af om paaie op standaard te hou nie? As dit so is, kan die geld mos vir RA se kantoor in Rehoboth gegee word, om die verantwoordelikheid te vat vir die paaie, want ons weet mos hoe gaan dit by RTC. Korrupsie, diefstal is aan die orde van die dag. Groetnis, Great Uncle Rehoboth
Og ek is so verheug dat grondpryse binnekort in die arm man se sak gaan val.
Social Security Commission property purchase where middleman made 16 million - stop this horrendous blatant corruption in this country. It is spiralling out of control and no prosecutions/convictions especially for the rich/well connected?
Germany please stop the billions in financial support to Namibia. The more you give the more hands will be held open. We also don't need the money. So much is wasted/splurged on luxury projects and so much wasted in corrupt deals and on enriching the already rich. Also Namibia should be ashamed of taking the hand that feeds them to court! Why does the US not pay the Indians they slaughtered or Australia the aborigines or the English/ French/Spaniards/Netherlands/Belgians etc. their ex colonies?
Wil die Kalkrandraadslede geprys wees terwyl die dorpsraad in so 'n gemors onder hul toesig is, en nou wil hulle die Kruisman wat rêrig so baie doen om die dorpie van ondergang red, se naam vuil maak? Skaam julle raadslede. Niemand kan die Kruisman se skoene aantrek en doen wat hy oor die jare vir Kalkrand gedoen het nie. Hoe kan julle uitgelos word terwyl Kalkrand dorpsraad in so 'n gemors is? - Kalkrander
Dis 'n skande en net lafaards wat 'n ou dame van 80 jr so aanval.
Ek wil graag iets met julle deel. Die veld naby Aus en dan na Aus en Rosh Pinah is baie, baie droog. By plekke lyk die graspolle of daar 'n veldbrand was. Wat my baie hartseer maak, is die droogte tussen Rosh Pinah en Oranjemund. Daar loop vreeslik baie gemsbokke. Hulle is so maer. Dis so hartseer. Daar lê baie geraamtes. Hulle spring oor die draad, sit vas en dood.
Hi ha hi ha, die gate in teerpad voor Woermann Hyper in Rehoboth kry opgradering met rooisand na 'n loperige teermengsel. Waarmee volgende? Ons spog in Rehoboth met lap-lap paaie en iemand "smile" alliepad bank toe. Wonder ma net.
Elke Saterdagaand en Sondagmiddag word daar geraas, musiek gespeel en hoeter gedruk op die ou TransNamib-sportvelde, nou Telecom Pionierspark. Geen mens kan behoorlik rus van die lawaaiery nie. Dit is niks anders as rusverstoring nie. Telecom, doen asseblief iets aan hierdie gemors.
Kan sokker nie asseblief by rugby kers opsteek en vra hoe hulle dit regkry om sonder fondse te opereer nie? Skande sokker, skande.
Direkteur van onderwys en minister van werke //Kharasstreek, is dit wettig om uit 'n regeringshuis se motorhuis besigheid te maak? Dit gebeur in Kosis.
Waar is die Lutherse Kerk se pastore? Jy sien en hoor hulle nêrens nie. Ouderlinge het ons kerk oorgeneem. Onopgeleide, ongeleerde en nie-geordende, gewone mense besluit nou oor ons kerk. Keer terug na God, Lutherse Kerk, en gee gesag terug aan die predikante.
Ek lees 'n tyd gelede 'n leser wil weet hoekom Joos Platt uit die polisie is. Daar is net drie polisiemanne wat bedank het, en nie hul laat rond verplaas het net om bevordering te kry nie. Hier is die lys. Brig. Hans Dreyer, stigterslid van Koevoet, brig. Trin Naude, stigterslid van die Taakmag en Joos Platt, stigterslid van Opsporing. Hulle het nie ingekruip in enigeen om bevordering te kry of om te wag vir pensioen nie. Hulle het bedank en geloop. Hulle was die strengste en mees gedisiplineerde lede.
Kan die Swapo-party die burgemeester van Aranos dorpsraad tot orde roep vir dissipline. Sy gedrag in vergaderings is sleg, sy uitlatings is net onaanvaarbaar, hy is nie bevoeg vir sy pos nie, hy ken nie sy rol as burgemeester nie. Kan hy tot orde geroep word, asseblief. Dis ons, die gemeenskap, wat hom gekies het.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie