SMS’e vir 29 Maart 2019
Ambagskool in Tsumeb moet glo toemaak? Die regering is bankrot. Die kinders van Nimt het Maart begin. Ouers moes bontstaan om die 6 maande se geld kontant te betaal. Dit is gedoen. Nou bel die studente en sê die skool moet toemaak, daar is nie geld om die skool aan die gang te hou nie. Swapo met sy sirkus kom al 29 jaar aan. Paleis van M70.
Wag in spanning vir my munisipale rekening. Einde verlede maand word op dag 1 ‘n gat langs my erf gegrawe. Dag twee word my krag ondergronds afgesny en die gat toegemaak. Dag drie word gat weer oopgegrawe, krag herstel en gat weer toegegrawe. Alles weens die swak diens van CoW en foutiewelike back dating van die rekening. Ook uitgevind my Februarie-betaling het nie gereflekteer op my staat nie! Wil graag hoor of dit weer gaan gebeur. Tot op hede geen email-rekening ontvang. (Die munisipaliteit het gister gesê die rekeninge sou dieselfde dag beskikbaar wees. Die vertraging is toegeskryf aan die regstellings op rekeninge. – Redakteur)
Waar is die CCN (Council of Churches) wyl dinge skeefloop? Sommige van u was destyds so uitgesproke. Die preekstoel is gebruik om ‘n beweging ongeag hul misdrywe in eie geledery as propaganda af te maak. Is van u ook geaffilieer aan die huidige staat, vandaar die stilswye? Het veteranestatus, topjobs vir families, plase aan sommige van u, u verblind? Leringe en die norm om sedes te bekamp, is deur ‘n verkrampte sisteem verwerp en nogtans swyg u? Vasgevang in die belly of the beast? As u twee entiteite vandag – een in politieke partykleure en die ander een vir die down-trodden – sou verteenwoordig, vir wie sou u in vandag se politieke sisteem en klimaat verkies? Jul stilswye tot nou is die antwoord? En die gemeente ween . . . – Verkyker
The high budgets portion for defence always puzzles me. Who and where are all the enemies we need so many weapons for? Or is defence and security a cover for buying luxury farms like the luxury lodge bought 2 years ago? Or perhaps Erindi in the pipeline? We are not stupid.
Budget 2019/2020: Total revenue: 58,4 billion. Total spending: 66 billion (of which half, 30 billion goes for govt salaries)??? Total debt: 96.2billion?? Is it just me or is there something terribly wrong here? Spells bancrupcy to me with debt our great great great great grandchildren will never be able to pay back?
Dankie Gibeon-polisie. Nou dat julle ‘n klag/saak regmatig hanteer het, is julle nou sleg by die sogenaamde veediefstaleenheid. Hou so aan. Laat geregtigheid seëvier.
Fred Mwiya and Junias Hamalua of the Sport Commission should pay back the money they obtained unlawfully. The mismanagement of sport in the past 2 years are a reflection of their inability to manage the NSC. The recent Zambia-saga is another example.
Liewe Anoniem (22Maart) en mede-Christenmaatjies! Lees wat sê die onvegvegbare Bybel, Woord van God, oor Anoniem se skrywe. Romeine 1 vanaf vers 18-32.
Ek, Piet Etsabeth, oor honde. Naamlose wetenskaplike, as ek in die restaurant in ‘n hond se s . . . of piepie trap, gaan geen wetenskaplike my oortuig dat dit jellie en Fanta was nie. Skaam-vir-naam, jy’s reg. Daarvoor het mens insig en ‘n neus nodig.
Wil net graag weet. By ‘n sekere hospitaal op Tsumeb werk daar baie mense ouer as 60 jaar. En ek bedoel hulle is al oor die 70 jaar. Is almal nie veronderstel om op 60 af te tree nie? Dis hoekom daar so baie jongmense werkloos is, want die oumense wil nie gaan rus nie.
My opregte en hartlike dank aan Jaun Nel van Pupkewitz Nissan Swakopmund met jou uitstekende leierskap en voortreflike diens. Van ‘n dankbare Qashqai-eienaar.
JP van Fruit Lovers Market Swakopmund, jou moeite en goeie diens word waardeer. Baie dankie. Jy is ‘n aanwins vir die maatskappy. – Pierre
MultiChoice, gee ons ‘n kanaal waar ons ook kan rugby kyk. Ons kan nie die duur kanaal bekostig nie. Julle verhoog net julle tariewe. Te veel oorsese sokker, teveel musiek-, kinder- en ander programme. Antwoord asb. wat is die rede.
Wolfie: 10-jarige seun en 11-jarige meisie word winkel toe gestuur. Leeglêerseun sit op straathoeke met hond en wag vir klein kinders om te boelie. Dit is wat hier gebeur het. Vind eers die regte storie uit. Wat is die doel van die polisie? Sê jy dit vir my, mnr. Slim. Wag tot die dag wanneer dit met jou kinders gebeur, dan praat ons weer. – Elmo
Ek het ‘n klein hoeveelheid, meestal Engelse, ou langspeelplate asook ‘n paar seven singles gratis beskikbaar. – 081 128 6611

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie