SMS'e vir 29 November 2019
SMS'e vir 29 November 2019

SMS'e vir 29 November 2019

"Dis mos bitter verkeerd . . ."
Mandy Rittmann
Die "Visvrot 6" word in enkelselle op Seeis aangehou? Hul kry spesiale behandeling anders was hul in Windhoek se oorvol selle soos al die ander oortreders.

Om te gaan stem, is ’n vermorsing van tyd, want die verkiesingsuitslae sal ook korrup wees soos in die verlede. Namibië en Suid-Afrika is die mees korrupte lande in Afrika. Wat ’n gemors!

In Eros vat dit 4 ure om te stem.

President of the people. Don't worry, be happy. Viva Axatse. Hage!

Liewe aarde! Hoekom moet daar altyd chaos wees? Mense wat laat opdaag by die stempunte met hul nodige toerusting en dan is dit nog buite orde ook. Dis mos bitter verkeerd dat diegene wat ook wil stem, nie kan stem nie as gevolg van die tyd. Waarom net een dag geskeduleer vir die stemmery? Moet ons nou die wiel vir die 10de keer uitvind? Dit is ’n skande vir ons naam, Namibië.

’n Atmosfeer hang in die lug hier op Kalkrand. Het gaan stem, president vir Itula en National Assembly LPM. Karre wat verby ry op B1, wit mense en plaasboere ook wat kom stem het op Kalkrand. Ek kon net aanvoel daardie mense het ingedraai om vir Itula vir president te stem. So, ons wil vanaand (Woensdag) results kyk. - Kruisman

Dankie aan die vriendelike beamptes by Omeya se stembus. Net jammer die polisiebeamptes was nie so behulpsaam nie. Sit in die koelte en die oumense staan in die son en ander druk in. Nie goeie beeld van polisie nie.

Businesses were closed, even shebeens, though for foreigners business was as usual on the 27th. Were they exempted or simply disrespect?

Het swaar kode 10-lisensie gehad, nou C1E, maar as ek werk soek, dan sê hulle dis slegs vir medium kode 9-trokkies en Iveco-bussies. Hulle verlang CE, is nou ekstra swaar kode 11. Dit is baie onregverdig. Ons het 10 ton lorries gery. Help asseblief. - J.H.B

Kommentaar

Republikein 2025-04-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer