SMS'e vir 29 November 2021
"...op skool geleer..."
Dag landgenote, wil tog weet of die gereg niks kan doen aan GBV wat nou al 2 dekades duur. Het dit elke keer gaan rapporteer, maar niks word daaraan gedoen. Dis in Hardapstreek, Mariental. Kan die inspekteur nie die streek besoek asb. Hier word die werk nie in alle erns en regverdigheid gedoen nie.
Ons het nou redelike lae syfers met die huidige Covid gehad. Mense het sonder maskers rondbeweeg of dit om die nek gehang. Asseblief, dra u masker volgens voorskrif. U wil tog nie ‘n moordenaar wees nie. Sodra ons mense aansteek deur nalatigheid sien ek dit as ‘n moord. Daar was winkeleienaars wat feitlik nooit masker gedra het nie. Het u geen skuldgevoel teenoor u naaste nie? Ek voel as mense gehou het by die regulasies vir Covid sou daar nie so baie lewens geëis gewees het nie. Ons roei onsself uit. Eendag sal ons moet rekenskap gee by die Allerhoogste. Tree asseblief soos ‘n opgevoede mens op. Onthou wat met Adam en Eva gebeur het.
Rehoboth Town Council, jirrr, ons het koopwater in Blok B, maar het daagliks te doen met beurtwater. Ai, dis sulke tyd wat ek vir Rudi verlang.
Nampol. Saturday night u arrested a man at Tacoma service station @22h50. Video footage is availabe. U arrested him and took him away in your car. 3 minutes later he is at home after paying u. You’re a disgrace.
Ek het groot geword met mense wat konyn vir die pot geteël het. In Europa is dit nog altyd ’n doodnormale ding op die spyskaart gewees. Wilde haas word deur jagters vir die pot geskiet. In Peruis is marmotte ’n lekkerheid. Niemand het gesê jy moet jou mak konyn slag nie, so wat is die probleem?
Mense, begin weer om vir julle self te dink. Dit is iets wat ons nog op skool geleer het. Waar is die generalise oor ons?
So mooi storie oor Shortie en die pienk karavaan, maar stop en koop van die die chilli-wors ensovoorts, die beste in die land!

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie