SMS'e vir 29 Oktober 2021
SMS'e vir 29 Oktober 2021

SMS'e vir 29 Oktober 2021

"...aanrand en vloek..."
Mandy Rittmann
Namibia Architect Association and Engineering Council just be aware that the Chinese contractors are using mechanical and electrical sub-contractors to tender and when they get the tender, then they want either between 20% to 30% discount or they use their own contractors to do the work. Yet we are the ones tendering and they are using our papers like the founding statement, good standing and profiles to get the tender. Can the right authorities please look into this. It is very urgent.



Fuel price hike. Poor public, the Ministery of Energy is pathetic in controlling the fuel price. It's all about the stolen empty state treasury.



Wonder hoekom word daar nooit oor swem in julle sportblaaie geskryf nie. Nie eens van die gala in Ghana nie. Is die medaljes van Nicole, Ronan en die aflosspan vir Namibië dan nie ten minste so waardevol soos byvoorbeeld atletiek nie? [Verwys asseblief na die berig "Canjulo, Wantenaar laat water kook" in die uitgawe van Donderdag 28 Oktober 2021. - Redakteur]



Ek kon my oë nie glo Saterdag toe 'n vooraanstaande hoofbestuurder van 'n bank en ouer van 'n skolier in volle aanskoue van die publiek die vroulike afrigter van die netbalspan aanrand en vloek nie. Hoekom is die skool doodstil daaroor? Kan die hoof haarself uitspreek oor die insident? Ek wonder wat sou gebeur het as dit andersom was. Die afrigter moet asseblief dit nie daar los nie. Sy het 'n puik werk gedoen. Dis 'n jammerte sy moes so verneder word.



Ek is baie teleurgesteld. My geliefde is op 27 Junie oorlede. Ek het julle amper 10 000 kontant betaal vir die verassing, maar vier maande later vertel julle my dat ek nie mag inligting kry oor waar my geliefde op die lys is vir verassing nie. Ek het vir die diens betaal, minste wat julle kan doen is om die inligting te gee. Pateties!



Banks must not make their poor IT solutions their clients problem for wrong transactions caused by the banks.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 34° Rundu: 21° | 36° Eenhana: 24° | 37° Oshakati: 24° | 35° Ruacana: 22° | 37° Tsumeb: 22° | 35° Otjiwarongo: 21° | 32° Omaruru: 21° | 36° Windhoek: 21° | 31° Gobabis: 22° | 33° Henties Bay: 15° | 19° Swakopmund: 15° | 17° Walvis Bay: 14° | 22° Rehoboth: 22° | 34° Mariental: 23° | 37° Keetmanshoop: 20° | 37° Aranos: 24° | 37° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 36° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 27° Gaborone: 19° | 35° Lubumbashi: 17° | 33° Mbabane: 17° | 34° Maseru: 17° | 32° Antananarivo: 17° | 30° Lilongwe: 22° | 32° Maputo: 21° | 35° Windhoek: 21° | 31° Cape Town: 16° | 21° Durban: 21° | 28° Johannesburg: 19° | 30° Dar es Salaam: 25° | 32° Lusaka: 20° | 31° Harare: 19° | 32° #REF! #REF!