SMS'e vir 3 Augustus 2018
SMS'e vir 3 Augustus 2018

SMS'e vir 3 Augustus 2018

". . .by die wortel getakel?"
Mandy Rittmann
MVAF-uitgawes: Hoekom word die probleem nie by die wortel getakel? Die probleem is meestal onpadvaardige voertuie, onverskillige en dronk padvarke wat moet vasgevat word. Hoekom moet ander mense vir julle mediese koste en vergoeding betaal in die vorm van duur petrolheffings? Hoekom sal hul "worry", want MVA betaal mos? Hoekom word taxi's nie gedwing om versekering te hê, soos alle ander “public transport” waar dit wet is? Is daar enigiets in hierdie land wat werk?

Shoprite, uiteindelik ’n werkgewer wat onwettigheid nie duld nie!

Kan ons asseblief terugvoering kry oor die 4 skoolkwartale vir 2019. Daar is skoolkalenders in “draft” met net 3 termyne op. Wat veroorsaak die “delay” met die implementering van die 4 kwartale? Of word dit nou weer gewag tot dit gesien word hoe kinders in die donkerte en koue skool toe loop?

Namibia as broke as it comes: Government debt in Namibia increased to 70 472 million in the second quarter of 2017, from 66 624 million Namibian dollar in the first quarter of 2017. With a population of 2 587 801, that means every single person carries a debt of more than 27 million already, which has to be paid back with interest. The debt surely has increased to over 80 000 million to today. An impossible situation. Government has sold every man, woman and child into slavery for the rest of their lives. They no longer own the land which they promise to dish out, it belongs to the creditors, because we the people of Namibia can never pay back that debt.

Alle diewe moet net weet, julle is net hoogmoedig en lui. As jy steel, verwoes jy ander se lewens en joune, jy is op pad om ’n houbou, leegleêr te word, opgesit word? Los die regering uit, daar is nie geld om mee te speel. Okahandja! – Oumaros

After president's tax free income and perks were revealed can a newspaper please also publish the ministers and other officials perks, so that the taxpayer and poor can see where their monies go and how the government, elite live at our expense?

Hierdie tradisionele leiers wat so skop teen Namibiese regering se onderhandelinge met Duitsers: Wie het julle magtiging gegee om die regering teen te staan? Julle het nie magtiging van ons gewone mense om die gesprek tussen twee regerings te ondermyn nie. Dan het ’n leier net 50 volgelinge by feeste. Julle moet wegbly van begrafnisse, want ander hoofmanne maak dinge net deurmekaar vir stamme. Kooitjie en /Gaseb moet hulle tot die Damara en Noorde se sake beperk. Damara-stamme hoort by die onderhandelinge. Tradisionele leiers moet hulle plekke ken.

'n Sekere slaghuis in Reboboth wat daardie gesteelde bees en vee se vleis koop, skaam jy jou nie? Is dit hoe jy besigheid maak of ryk raak?

Namibië se gesondsheidsdienste is pateties! Wat beteken die staatdiens? My man is al 6 maande in pyn weens nierstene en die lasermasjien is buite werking al vir maande. Hoe dan? Maar daar is geld vir ander goed. Here, help Namibië, want ons mense gaan ten gronde en sterf onnodig. Baie dankie.

Mense, ons moet op staan en met die regering praat, voor die Chinese oorvat.

SMS oor groot begrafnis op Mariental, 1 Augustus 2018: Vir my klink dit na suurdruiwe. Is u dalk jaloers, omdat u vir u ouers nie so ’n mooi begrafnis kan gee nie? Ek was daar en dit was van die mooiste begrafnisse wat ek nog by gewoon het. Kry eers u feite agtermekaar, dan kan u koerant toe hardloop. Die Mensah’s het geld om hul ma te begrawe en hoef nie bakhand te staan nie. Dankie.

Groot Aub se slaghuis is toegemaak in Oshakati. Dankie vir die polisiemanne wat met die gemeenskap saamgewerk het. Net een probleem, die eienares is nie toegesluit nie.

Kommunistiese koshuis? Kan die ministerie van onderwys asseblief die bedrywighede by die koshuis van ons sekondêre skool se koshuis (naam verstrek) ondersoek? Meisies word gestraf deur etes buite, knielend te eet. Selfone word afgevat en teruggegee teen betaling. Leerlinge word in die aande uit die koshuis gejaag om buite in die veld te studeer? ’n Sekere superintendent voer ’n skrikbewind en kom weg met sulke gedrag? Bou ons ’n nasie op, of breek ons die nasie af in ons goeie demokratiese landjie? Mense, help!

To counter GBV parents should educate their children to show respect for each other. It should also be a subject in schools.

Wil graag weet. Persone wat sand verkoop op Groot Aub, julle kry mos duisende per maand nou al vir jare. Betaal julle belasting? Anti Corruption moet dalk kom kyk.

Wil net dankie sê vir die persoon wat gepraat het van die skeidsregter en lynregters. Dit gaan elke jaar so. Doen iets daaraan, asseblief! Moeg vir onregverdigheid.

Ek stem 100% saam die persoon wat die vraag gevra het waarom Botswana die beste Afrikaland is. Daar is wet en orde en dit sou nogal wonderlik gewees het as die ander Afrikalande hulle voorbeeld kon volg.

Ek het die 10de Julie 2018 aansoek gedoen vir gesamentlike “smartcard”-rekening by Kalkrand-poskantoor. Dis al die 2de Augustus en geen antwoord nie. Ek het gaan vra wat aan die gang is. Dit vat kamma drie maande tot een jaar vir goedkeuring, wat baie ontmoontlik is. Swak diens!

Julle wat kla oor die oumense se geld wat min is, staan op en gaan werk. Dit is julle wat vir daai geld elke maand lê en wag. Skaam my!

A real shocking eye opener: Tax free president! He gets tax free salary of 1.7 million fuel and can import anything tax and import free, like alcohol and 1.6 million's furniture through his 3.5 billion money laundering tax evasion friend Jack Huang? Plus receives almost everything free from state. Accommodation, entertainment, vehicles, water, electricity, clothing and many others. Nice example mr. President. While others drained by taxes, starve and live in hovels?

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!