SMS'e vir 3 Desember 2018
". . . dit reek erger . . ."
Die minister se besluit om landingsstroke by lodges te sluit, is absurd. Minder toeriste wat die land ingekom het, verlaat dit weer, as gevolg van ongelukke op swak paaie. - Johan
Operasie Blue Rhino: Geluk met julle prestasie ens. Vra sommer ook nog geld by die Verenigse Nasies se kantoor oor om dwelms en misdaad hok te slaan. Lyk renosters kry voorkeur bo menselewens. Glo my, dit raak erger en iemand gaan die wet in eie hande neem. Polisie is kop in een mus met die dwelmgemorse.
“Blue Rhino slaan hard:” Laat komm. Barry de Klerk en ACC tog asseblief toesien dat alle opbrengste uit hulle operasies verkoop word, dan kan die inkomste gebruik word om meer wildbewaarders op te lei en salaris te kan kry.
Hoe kan daar gesê word dat minister Shifeta nie kennis dra van die plundering van ons Namibiese hout nie? Waar ’n werkie rook, is daar ’n dollar. Sies! Alles gaan ten gronde vir my en ons nageslag. China het nie hout nie, nou moet die hout wat deur my en my medeburgers gebruik kan word, bestem word vir China. Goewerment, skrik wakker! Geld dien nie als nie. Verliese dien als.
NAPHA: Namibia now has more game than 150 years ago. Can someone please ask the chair lady not to create pie in the sky statistics and pass it on as facts. There are tons of research papers which shows that many species (like lions) are down to 1% of of the figures of 90 years ago. There was not a single census done 150 years ago.
Berrie Holtzhausen van ADN skryf ’n lang brief oor demensie. Vind geen fout met die brief se inhoud en verduidelings nie. Waar egter nie groot klem op gelê word nie, is die feit dat Afrika se kultuur met sy tradisies by verre nog nie gerat is vir ’n komplekse toestand soos demense in al sy vertakkings nie. - Johan Scheepers
Suid-Afrikaners wat die tyd van die jaar in hul hordes op ons Namibiese kusdorpe en strande toesak, onthou asseblief die volgende: Hierdie is leeuwêreld. Eers raak julle mos dors, dan baie, baie dors, dan luiddrugtig, dan ryk, dan slim, dan sterk . . . - Makuna Mutata
Ek lees berigte oor verskerpte optrede om padongelukke te verminder. Maar ek sien ook daagliks mense wat nommers indruk op selfone wanneer hulle bestuur. Ongelukkig ook verkeerspersoneel. Kan dit ook op die “to do”-lysie geplaas word? Ook by die kus.
Het die Paaieowerheid vergeet dat Namibië ook ‘n Suide het? Veral die belangrikste pad van Walvis oor Solitaire na Maltahöhe? Na Sesriem onder Visrivier Canyon. Hoekom is daar nie een op die vyfjaar lys? Net alles in die Noorde?
Wie kan vir ons, die publiek, vertel wat is die magte en pligte van ‘n buurtwag? Wie gee vir hulle die reg om voertuie te stop en opdragte uit te deel asof hulle deel is van die Namibiese polisie? Iemand gaan nog seerkry as dit so aangaan!
Het voorstel: sit “tracking” in alle staatsvoertuie en ‘n “clock”-kaart wat jy moet duimdruk, dan spaar jul miljoene. Stel 300 mense aan vir beheer.
Parlement is in reses tot 12 Februarie. Teen daai tyd sal ‘n mens duidelik kan sien hoeveel ronder en gesonder die lede geword het!
Afrikaans is nie net by die agterdeur uit nie, dis uit die erf! Selfs Afrikaanse radio speel 95% Engelse liedere. Jy’s mos agter die klip en agterlik as jy Afrikaans in watter vorm ookal gebruik. Ek het op my TV en radio gespring, nou ken ek dit nie, want ek het nooit so ‘n plat en uitmekaar TV of radio gehad het! – Soon
Cenored Okahandja is not better than the municipality but worse. This is weekend and no power to buy any where in Okahandja. Out of stock and on Thursday night the power was on and off. Our TVs, fridges, decoders also damaged. Who will pay for this? It is better to close Cenored in Okahandja.
Stock theft case is no witch-hunt like the Henties Mayor claims. Hy & sy cahoots se doen & late kom al van Usakos & Karibib af. Daar is ook nog die hoender en ‘n verftender wat nog nie gehoor is, of is dit reeds onder die mat gevee?
Al ooit gehoor van mind your own business? So what as ‘n 50-jarige met ‘n 29-jarige uitgaan. Worry meer oor jou eie skandes en los ander mense uit.
Stem saam met leser oor die ongevraagde, ongeskikte en alwetende ontvangsdames by dokters en tandartse. Van hulle reken hulle is die dokter. Skoenmaker, hou jou by jou lees asseblief! - K Burger
As jy deur die Bosporus wil seil, moet jy goedkeuring by Istanbul se hawe-administrasie kry. As jy nie bereid is om met hulle kontak te maak om toegang uit te sorteer nie en net voortgaan, dan gaan daar streng teen jou opgetree word. Dieselfde tel vir Kerch en vele ander nou seeroetes. Net soos padblokkades, jy jaag nie net deur nie. Klim maar van daardie Rusland se skuldwa af, want sy wiele is al lankal pap.
Die Parmantige Samaritaan: Kwaad vir die Steyne-Fillestyne, want hulle haarsny maak hom kragteloos. Vlug te Esel, maar haak aan ’n boom vas en hang daar vir 40 dae en 40 nagte. Vlug voort, maar val in ’n lae kuil by die Louws, maar hulle byt nie. Storm verder en beland in die Vaalrivier waar ’n Vissie hom sluk. Die kry ommaag en spuug hom weer uit en daar het hulle hom opgetel, 12 mandjies vol. – Sela
Gobabis Health Centre. Puik dokters met ongelooflike personeel!
Het WHS seunskoolbaadjie vir graad 11 of 12. Skakel 081 616 5755.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie