SMS'e vir 3 Desember 2021
"...grand nuwe kar..."
Ek dare Walvisbaai se majyor om in sy grand nuwe kar te klim, petrol op die munisipaliteit se rekening te gaan gooi en dan deur Walvisbaai se strate te ry en te sien in watse swak toestand die strate is. Nat kolle oral op die teer, strate soos waterpype gebars is. Treurige diens!
Sien Agra het goeie wins gemaak, maar aandeelhouers word peanuts betaal?
Walvisbaai se munisipaliteit se waterworks personeel moet opvoeding kry oor waar die water wat in ons krane is vandaan kom. Duisende liters water word vermors, omdat hulle deur die dag nie aandag geskenk word aan die probleem nie. En eers skemertyd ’n hele span opdaag. Oortyd galore.
Ek stem saam dat die hele stock theft unit op Grootfontein weggejaag word en die ou manne, Johan van Heerden en ou Rooies van Niekerk en hulle manne, teruggebring word. Daar was altyd karre en hulle het die gemeenskap gesien 365 dae van die jaar en 24/7. - Oud-Grootfonteiner

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie