SMS'e vir 3 Januarie 2017
SMS'e vir 3 Januarie 2017

SMS'e vir 3 Januarie 2017

Francoise Steynberg
Hoekom moet Nandi-Ndaitwah na Mediclinic private hospital gevlieg word? Is sy bang vir die staatshospitaal? Te vuil, geen medikasie, dom dokters?!

Steinhoff-sage. Dis darem Bybelse openbaring. Jooste en sy klomp rassistiese trawante se duistere dinge is nou in die lig. Wag maar Namibiese "corporates", julle beurt kom nog!! Xala.

We would like to thank Immanuel and staff of Namushasha River Lodge (Gondwana) for their assistance in transporting one of my tourists who fell ill to Windhoek. It was much appreciated. Reons Tours

Tydens sy inhuldiging het die President se hand op die Bybel gerus. Gewigtige oomblik, byna sereen. Die drastiese, tragiese trurat waarin die regering hom tans bevind, bewys dat dit net 'n gewone handgebaar was. Dit is ons bede dat mnr. Geingob van die begin van 2018 af met sy volle gewig op die Woord van God sal staan. Dit is die enigste wyse waarop Namibië uit hierdie moeras gered sal kan word. (Oom Peet)

Min of Land Reform:The San & KhoeüKhoe peoples applications destroyed by Gobabis Lands office...check on, pls.

Ek dink die DTA moet nou ‘n kans kry want Swapo is nie bevoeg om ons land te regeer nie. Al drie Swapo Presidente was onbevoeg en stel net belang in Luxury. Sies, wat ‘n skande!

Moenie n mooi boom afneem waar verkeersmanne sit! My foon amper gister konfiskeer omdat ek die boom op foto vasgelê het waar hul sit!! Op die pad van Ondangwa e Omuthiya. Ek neem natuurfotos, NIE mense!!

Nampol verkeersbeamptes van Rehoboth, ek is trots op jul goeie werk. Hou so aan. Ek wens sommige van die wat in die aanklaagkantoor werk volg julle voorbeeld.

My vraag is hoekom word die voertuig Nissan dubbelkub reg ARMAYOR gebruik gedurende vakansiedae as die mayor en sy lede nie aan diens is nie deur die lede van die village council soos op Saterdag die 30ste Des 2017 te Aranos, Ons soek tog ‘n antw. asb. Aranos mayor.

Jacob Zuma and his sons must be Jailed For Life.

Ek sê maar net, ek wat al in my voertuig net raaps aan my dood verby geglip het deur die roekelose en ontverantwoordelikke rymaniere van ons ministry motorkades weet hoe dodelik hulle gedrag is. As ek dep. Minister Ndaitwa was, sou ek nie in een van hul karre geklim het. Ons hou baie van haar en dra nie haat teen haar. Waarvoor moet sy bang wees? Sterkte vir haar.

SMS'e na S.A. Dit werk 100%. Stuur daagliks van my kontrak nr en 'Pay as you go' na my familie in KAAP sms'e en hul kry dit! TEVREDE!

Rommel by Kus. Party vakansiegangers los hul prioriteite/opvoeding tuis. As hul weggaan dan gooi hul hul gemors oral rond by Kus! Stem vir ‘n streng boete, en beboet hulle!!

Sabastiaan Martin Esterhuizen. Kontak my by 081 147 4147. Ek het tussen Henties en Swakop 29/12/2017 jou besittings en dokumente op getel. As iemand hom ken gee die besonderhede aan hom. U kan ook sy tel/cell nr gee. Dankie.

Asb op soek na video/DVD van Gekke Genie. Die Hanswors 081 308 8335

Op soek na my seun Herman Rukoro voor daar verdere stappe geneem word.

Kommentaar

Republikein 2024-11-24

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!