SMS'e vir 3 Julie 2018
"...'n toekomstige toevlugsoord..."
Neee, Stad Windhoek! Julle skryf 300 miljoen se slegte skuld af, maar wat van ons getroue pensioenarisse wat spartel om ons water- en elektrisiteitsrekeninge te betaal? Ons gaan slaap party aande sonder kos net om ons rekeninge te betaal en julle gee ons nie eens 'n bietjie afslag nie. Maar julle kan miljoene afskryf.
?Ek wil net reageer op die berig wat in vandag (Maandag) se Republikein verskyn het oor die klippe wat gegooi word by die Rocky Crest-brug. Sit ligte op onder al die brûe sodat jy beter kan sien wat onder die brûe aangaan. Dit is een van die oplossings, want dis te donker onder die brûe. Asseblief, dankie.
Ons is gaande oor ontdekkings rondom die planeet Mars, 'n dooie woestyn, maar ons is geensins opgewonde oor die eersdaagse openbaring van Here Jesus Christus nie. Wederkoms kom meer as 300 keer voor in die Nuwe Testament, wat 8 keer meer is as verwysings na Sy eerste koms (kruisiging). 20 keer meer verwysings in die Ou Testament na Sy tweede koms as na Sy eerste koms. Paulus verwys 13 keer na doop, maar 50 keer na Sy wederkoms. Na Pinkster in die Nuwe Testament word 150 keer verwys na die toekomstige wederkoms. As die wederkoms ons nog bang maak, dan het die liefde in ons nog nie volmaak geword (1 Joh. 4:17-18). Die planeet Mars is nie 'n toekomstige toevlugsoord vir dit, wat vir die Aarde eersdaags voorlê nie (Mat. 24:21-22, Op. 6:12-17, Mal. 4:1-6, Jes. 24).
CoW staff apparently do not know how to activate their own solution to pensioners' electrical power woes. This morning (Monday) I watched an 80 year old pensioner at the info desk being passed from one telephone expert to another in order to have his "koopkrag" activated after being installed on Friday. Apparently they could only do it at 3 o' clock. A later phone call brought us into contact with more sympathetic staff at the Electrical Department, Old Brewery who worked the miracle in a matter of seconds following a mere computer entry long before the 3 o' clock deadline. The moral of the story: do not think you are in luck just because somebody picked up their phone.
Hoe kan uit die bloute besluit word dat LED onwettig is, terwyl honderde mense op ons paaie sterf sonder die invloed van LED ligte. Ons is nou trotse no.1 in die wêreld met verkeerssterftes. Julle fokus moet eerder wees op roekelose bestuur wat ons daagliks sien en drywers sonder wettige bestuurliksensies.
In Okahandja is 'n groepie baie jong seuns wat tydig en ontydig met hulle kwadfietse rondjaag, veral in die omgewing van die sportgronde in die dorp en naby die rivier. Hulle dra ook geen valhelms nie. Kan die verkeersbeamptes asb. optree?
President Hage Geingob. Please stop declaring Namibia's support for the Palestinians. Namibia is a God-fearing country. The God of Israel who said He would bless those who bless Israel and curse those who curse them. Are you wondering why Namibia seems cursed in every way?
Watse baas reël dat ouditeure 2 Julie instap en jaareinde was Saterdag 30 Junie? Geen probleem, maar moet dan nie agtuur die oggend vra vir finale TB nie.
Meneer Hannes Retief van Nictus, dankie vir meneer se goeie leiding en harde werk vir ons. Nictus is sommer arm sonder meneer. Mag meneer 'n goeie toekoms hê.
Graag wil ek hulp vra van lesers wat my kan help met enige ou tydskrifte en ou klere wat hulle nie meer dra nie, vir my seuntjie 3 jaar en dogters 12 jaar en 2 jaar. Asseblief, kontak my op hierdie nommer - 081 309 6402.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie