SMS'e vir 3 Junie 2020
SMS'e vir 3 Junie 2020

SMS'e vir 3 Junie 2020

". . . 'n volledige lys . . ."
Mandy Rittmann
Ter wille van deursigtigheid, kan daar asseblief ’n volledige lys gepubliseer word aan wie daar viskwotas toegestaan is.

Namibiese lodges vry nou na ons met groot afslag, maar voor Covid het hulle ’n veer vir Namibiërs gevoel. Nou moet julle maar suffer, ek sal julle nie ondersteun nie. Ek spaar my geld en gaan SA toe vir ’n luukse vakansie teen helfte van die pryse in Namibië.

Kry vir jou ’n Gondwana-kaart. Dis absoluut meer as die moeite werd!

You can clearly see that the good times are over in Namibia, no more Ferrari's or G-Wagons on our roads. Nice barn finds in the near future. Can’t wait.

It is so nice to see and witness Delano's progress. He is among the future leaders. He is not trying to gain political recognition, but doing it for humanity. God bless you. Delano your work is so powerful and may you remain blessed for the great work that you provide to the nation.

Die persoon wat in vandag, 1 Junie, se koerant skryf dat net die Grove Mall se parkering gratis is (nou in die Covid-19-tyd), was duidelik nog nie die afgelope twee maande by Maerua Mall nie!I have been a Karasburg resident all my life and I want to know what is it that makes BJ Apollus a legend, referring to the Namibian's SMS of last week. He was well known in the community as "Apollus die papmaker", not as a police officer. He later become a constable at Karasburg and after that sergeant, for his efforts to keep the prisoners fed with his porridge. Nogal legendary.

Ek soek tog hulp met ’n klein bedraggie geld, ek is ’n huishulp.Wil graag Margaret van Neel kontak wat by UWK in die 70’s studeer het. Het iemand haar telefoonnommer vir my asseblief? Dankie. - Milly, 081 1404 013 (Telefoonnommer was tevore verkeerd aangedui. Dankie.)

Kommentaar

Republikein 2024-11-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 20° | 36° Rundu: 20° | 37° Eenhana: 22° | 36° Oshakati: 25° | 35° Ruacana: 22° | 36° Tsumeb: 23° | 36° Otjiwarongo: 22° | 35° Omaruru: 23° | 36° Windhoek: 23° | 34° Gobabis: 23° | 35° Henties Bay: 14° | 19° Swakopmund: 14° | 16° Walvis Bay: 13° | 20° Rehoboth: 23° | 35° Mariental: 24° | 38° Keetmanshoop: 24° | 39° Aranos: 28° | 38° Lüderitz: 13° | 25° Ariamsvlei: 23° | 40° Oranjemund: 13° | 21° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 22° | 36° Lubumbashi: 17° | 32° Mbabane: 18° | 31° Maseru: 16° | 32° Antananarivo: 17° | 31° Lilongwe: 22° | 33° Maputo: 23° | 31° Windhoek: 23° | 34° Cape Town: 17° | 27° Durban: 20° | 25° Johannesburg: 19° | 31° Dar es Salaam: 26° | 32° Lusaka: 22° | 33° Harare: 21° | 31° #REF! #REF!