SMS'e vir 3 Mei 2021
"... het mos al hoeka ..."
Mooi Willem de Wet, hou aan op hul tone trap tot dit so seer raak dat hul reg kom of weg.
NBC, NBC staan julle alweer bakhand by die regering? Ons luister tog te lekker na privaat radiostasies wat moeite doen om hulself te onderhou met advertensies en promosies. Waarby julle nie uitkom! Is dit die dak wat stukkend is of waar is die lekkasie?
Ongelooflik hoe privaatskole in die intellektuele kolonialisme vasgevang word deur buitelandse opvoedingsisteme. Namibia Penduka.
Wessie van der Westhuizen se kompanje het mos al hoeka ’n aandeel in die NRU gehad het. Die res is nou geskiedenis, dan nie? - Robbie Thompson
Nou waar pas Oom Danie en Bliksem in ’n All Blacks-koggelprentjie. Skerp! – Robbie
Die winter nader en dis nou tyd vir die jaarlikse anti-griepinspuiting. Die vraag is nou: Vervang die Covid-19-inspuiting die jaarlikse anti-griepinspuiting?

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie