SMS'e vir 3 September 2019
". . . die jammer land . . ."
Ahaaaaa! Nou verstaan ek. Government hou paspoorte terug tot na die elections om seker te maak niemand verlaat die jammer land tot hulle vote nie.
Op die voorblad van Republikein van 1 Oktober 2019, pa verkrag sy eie dogter. Weer in Republikein van 2 Oktober 2019, man verkrag sussie van 14 jaar. Dit is tyd Namibië. Ons moet ons vroue en kinders help en beskerm. Bring die doodstraf terug.
Waar was Bank of Namibia se streng regulasies en oudits in die SME Banka-sage? Net nog ’n instelling wat moet reguleer en? Ek verstaan nie.
Van ons Afrikane se tradisies, kulture en gelowe van die jare toet word soms steeds gebruik en toegepas. Van dit druis egter vandag in teen norme, waardes en kultuur van mens en dier. Presidente verkondig egter steeds dat tradisie nie vergeet moet word nie, sonder om verder te gaan en te sê sommige is nie meer van toepassing in vandag se werêld nie. - SAP&H
Ek sê maar net. Kan ons nie vir mnr. Gawaxab, Johannes/Gurihâb van Mariental, die volgende president van Namibië maak nie?
Katinka Heyns verkoop haar en oorlede man Chris Barnard (Kirkas) se huisie by die see vir N$7,5miljoen. Die huisie is in Onrus ’n hanetreetjie van Hermanus af. Wonder of die toentertydse ster van Papalap dit ooit toe sou kon voorspel? - Chris Blignaut
Ek antwoord SMS-skrywer wat wil weet oor lyfstraf. Lyfstraf was by howe toegepas en was ’n hofbevel om as afskrikmiddel vir minderjariges te dien. Lyfstraf by Katutura-polisiekantoor was ’n Joos Platt-instelling. Dit was ’n skikking. Pakslae of ’n formele klag, wat dan kon lei tot ’n kriminele rekord. Almal het lyfstraf verkies en sit vandag met geen kriminele rekord en het ook na die lyfstraf gerehabiliteer. Lyfstraf het gewerk en het ook vrees ingeboesem.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie