SMS'e vir 30 April 2021
"... staan vir alles ..."
Inenting by Lady Pohamba uitstekend georganiseer. Geen newe-effekte van AstraZeneca spuit nie.
The irony of the NBC board and Director-general are that they are in a much better space than the workers. Miss lady luck has shone on them and still do as previous disadvantaged Namibians who climb the success ladder. We say congrats but you and the poor NBC workers are not in the same league. You’ve become the haves and they the have nots and it hurts to be told by a well to do there is no money for the fellow disadvantaged from the hood. – Watchdog
Nou hoe nou met NBC? Die werkgewer trek elke maand PAYE af van werkers en dit moéet na die Ontvanger gaan volgens wet. Sedert 2005 vra Ontvanger nie en bestuur betaal ook nie! Me. Umbi K-Upi sê daar is nie geld om oor te betaal nie. Wat het dan van die miljoene geword? Hier is ’n ondersoek broodnodig.
Pateties, pateties, patetiese sogenaamde regering wat Namibië het, nadat twee vliegtuie weer teruggegee is. Mens kan dit nie integriteit, intellek of gewete noem nie.
Dankie Willem de Wet. Beter kan niemand dit stel nie, met verwysing na jou brief in die koerant. Hou so aan asseblief. Mense van die land is baie versteurd, bekommerd en ook baie gatvol.
Stadsklerk, Karasburg Town Council nooit te vinde op kantoor! Ons huis het houtskool uitgebrand, Ernst Jager skool het uitgebrand, waar is julle se brandweerstasie?! Die raad van Karasburg, van die vorige raad wat alreeds daar was, hoekom het julle nie ’n brandweerstasie nie? Aroab, wat ’n kleiner dorp is, het ’n pragtige brandweerstasie. Skaam julle! Hoekom het die persoon van die brandweer nie ’n voertuig nie?Hy moet 31 dae van elke maand ’n voertuig by hom het, sodat ons huise en dorp nie afbrand nie, want die persoon moet kom tot by die brandweerlorrie! Intussen brand ons huise houtskool uit. Niemand weet wanneer ’n brand sal ontstaan nie, of laat die persoon die brandweerlorrie buite het. Ons sien die voormanne het dan voertuie wat hulle net rondry vir niks. Karasburg word baie swak bestuur. Kry julle dorp in orde!
Kan Otjiwarongo Munisipaliteit asseblief daai aaklige spoedberge oral verwyder, of ten minste duidelik merk en werkende straatligte by elkeen opsit.
Is die curve nou eindelik klaar, einde April.
Die regering help ons kinders by NSFAF, ons is bly daaroor, maar hoekom kan NSFAF nie briewe of emails uitstuur vir die studente en sê laat ons as ouers nie vanaf die tyd wat die kind moet gaan registreer staan vir alles tot hulle die studente sal help nie. Alle ouers kan nie bekostig om ons kinders te help nie. Ons is arm ouers wat sukkel vir ons kinders, is hoekom ons aansoek doen by NSFAF. Regering kyk daarna!
Baie dankie Nalito van FedEx, Windhoek vir jou uitstekende diens. - Anna Kilian Much Asphalt, Namibië

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie